Trou Idees

ADVERTEER

VUL ASSEBLIEF DIE VORM IN


"Ek adverteer by Trou Idees omdat ek positiewe resultate kry en die interaksie met Trou Idees se personeel ervaar ek altyd as professioneël en hoflik.”
Glitter for Christ
Huweliksbevestiger
Bruide vertrou Trou Idees as platform en daarom ook my as verskaffer wat daar adverteer. Die Trou Idees span is puik en bied ondersteuning vir bruide sowel as verskaffers
Marisa Kruger
Piekfijn Ontwerp & Handgemaak
"A fantastic advertising platform for all wedding vendors! Their support is fantastic, and they always accommodate the revisions I request once my ad is posted."
Heidi
Wife Material Clothing Company
Om op Trou Idees te adverteer, maak sin vir my as troufotograaf, omdat ek weet bykans elke bruid in Suid-Afrika besoek dié blad. Trou Idees is 'n fantastiese platform vir voornemende bruide, veral omdat hulle anoniem vrae daarop kan vra.
Hettie du Plessis-Krüger
Lugkasteel Fotografie
Trou Idees