Vra jou vraag

Dié vorm bied vir jou die geleentheid om anoniem vrae op ons Facebookblad te vra. Dit word direk op die Facebookblad geplaas sonder om jou naam bekend te maak.Die Vra Jou Vraag-funksie mag slegs gebruik word vir vrae wat handel oor troues, huwelike, verhoudings en funksies.Ons laat geen advertensies toe nie en ook geen negatiewe kommentaar oor enige verskaffers of lede van die blad nie.KENNISGEWING || Wanneer jy die Vra Jou Vraag-funksie gebruik, verklaar jy hiermee dat jy die die reëls, soos hierbo uiteengesit, aanvaar en onderneem om dit toe te pas. Oortreders sal permanent van die blad verwyder word en stel hulself bloot aan regsaksies teen hulle.||Dit vat vyf minute vir jou vraag om deur die stelsel op Facebook te publiseer. Plasings kan tot 15 minute neem om deur die stelsel op Facebook en Twitter te verskyn.Met ander woorde, wanneer jy 'n vraag hier vra, wys dit ook op die Facebookblad onder Trou Idees se naam.Ongelukkig kan foto's nie deur hierdie stelsel gestuur word nie, so plaas dit maar eerder direk op Facebook onder jou anonieme plasing.As jy op ‘n plasing wil “reply’ plaas dit asb direk in die kommentaar op Facebook sodat almal dit kan sien.Jou e-pos word vir rekorddoeleindes op ons databasis gestoor maar sal nie bekendgemaak word nie.

  • Date Format: MM slash DD slash YYYY
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Regte Troues

Ons plaas graag mooi troues onder ons Regte Troues afdeling

So as jy graag vir ons jou troue wil wys, moet jy die volgende doen:

Kies omtrent 20 PROFESSIONELE foto's wat die storie vertel van jou troue. Foto-groottes moet 600×800 pixels wees.

Onthou asb dat ons in detail die styl van jou troue wil sien (so sluit foto's van jou koek, ruiker, geskenkies ens ook in).

E-pos jou fotos na info@trouidees.co.za. Sluit dan ook die volgende inligting vir ons in:

  • Tema van jou troue

Persoonlike Inligting:

  • Naam van Bruid:
  • Naam Van Bruidegom:
  • Datum en Tyd van troue:
  • Venue/plek van troue:
  • Aantal gaste:

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koördineerder:
  • Fotograaf:
  • Bruid en bruidmeisie rokke:
  • Bruidegom en mans pakke
  • Blomme:
  • Dekor:
  • Koek:
  • Spyseniering:

Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet:
  • Hoe lank het julle mekaar geken:
  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom):
  • Die troue (van a-z):
  • Raad vir toekomstige bruide:
  • Die beste deel van jul troudag:

Let asb dat nie alle troues geplaas kan word nie, maar Trou Idees sal jou kontak indien ons jou foto's gaan gebruik. Hierdie inligting en foto's is onderhewig aan Trou Idees se Terme van gebruik.

Lys jou besigheid

Adverteer

Beperkte spasie, kontak ons asb vir meer inligting

Skryf vir ons

  • Maak asb seker jy mag die foto gebruik.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Kry ons nuusbrief