Anica & Jean {Woud troue}

Persoonlike Inligting:

  • Naam van Bruid:  Anica
  • Naam Van Bruidegom:  Jean
  • Datum en Tyd van troue:  29 Maart 2013 15:30
  • Venue/plek van troue :The Forest Walk Venue in midrand
  • Aantal gaste: 120

 

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koordineerder: Ek self
  • Fotograaf: Ezetna Bam van E-pix Photography (ons was baie tevrede met haar)
  • Bruid en bruidmeisie rokke: My rok was deur Jacqueline Verreyne van Niekerk gemaak (0766809470) en my bruidsmeisies se rokke was infinity rokke wat deur Angelique Roodt (0823047734) gemaak was
  • Bruidegom en mans pakke: Ons het dit gehuur by Black Tie
  • Blomme :Ons het al die blomme self gedoen.
  • Dekor:Ek het die centerpieces self gemaak asook die strukkies op die stoelle.Die res (bv.die drapeings en die backdrop) het die venue vir ons gedoen.
  • Koek:Ek het lank gesoek na iemand wat die koek vir my kon maak …ek het 3weke voor die trou eers iemand gekry. Candice Slabbert van Kiddabella het my op die ou einde gehelp.My koek se bruin kant was Sjokolade koek met treat filling en die wit kant was red velvet met cream cheese filling.Ons het die koek as voorgereg bedien en daar het niks oor gebly nie .
  • Spyseniering:Was deur die venue gedoen
  • Dankie se geskenke: Ons het vir elke gas n hout boksie gegee met R15 in .Ons het n briefie binne in gesit wat se “First drink on us”. Hulle het dit baie geniet en sommer dadelik vir hulle iets gaan koop om te drink.

 

Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet: Ons het 8 jaar terug ontmoet by my oudste suster se 16de verjaarsdag maar ek was te jonk vir hom en ons het mekaar vir elke jaar wat volg omtrent 1 keer n jaar raak geloop en toe die jaar na my matriek jaar het ons mekaar weer raak geloop toe vra hy my vir my nommer.

 

  • Hoe lank het julle mekaar geken:8 jaar maar was net vir 3 jaar saam.voordat ons verloof geraak het.

 

  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom):Dit was n woensdag. Ek het vroeg die ogend met hom oor die telefoon gepraat toe se ek vir hom ek is lus vir ocen basket hy se toe vir my ons kan die donderdag soontoe gaan.ons was toe winkels toe en hy se toe vir my ek moet die nodige goed in Pnp gaan koop terwyl hy vir hom n baitjie gaan koop by edgars needles toe say was hy opad american swiss toe .Opad huistoe vra hy toe of ek nog ocean basket wil he en ek se toe ja dit was die 12junie 2012 so dit was koud maar ek het warm gekry en ek vra hom toe of ons kan buite sit(ons was die enigstes wat buite gesit het maar hy het ocean basket vroer die dag gebel en gese hulle mag dat niemand buite sit nie hy sal hulle tot betaal om die mense almal te lat binne sit )ons het toe bestel toe vra hy vir my of hy n soen kan kry ek se toe ja en toe hy lanks my kom toe haal hy die ring uit en vra my om te trou , ek was speechless ekt my oe toe gemaak en vir hom gese hy kan ma die ring op my finger sit toe se hy vir my ekt hom nog nie geantwoord nie toe se ek ja .Sy neef het hom net n week voor die tyd gevra waner hy my gaan vra om te trou toe skok hy hulle en se “volgende week “.

 

  • Die troue (van a-z):Wel die dag was nogals reedelik gejaag ek het 12uur my hare en grimeering was 12uur begin doen en nadat my bruidsmeisies my rok wou stoom terwyl ek hom an het het ek alle skerp voorwerpe van hulle af weg gehou.Ek was alfpad opad venue toe toe vergeet ek my ruiker my suster het hom toe vir my gaan haal en ek was nogsteeds betyds.Toe ek uit die kar uit klim toe sien ek my pa se oe is vol trane en terwyl ons na die kapel toe loop toe vra hy my so tussen deur die snukke of hy Jean se hand moet skud of moet hy net my hand vir hom gee toe se ek vir hom hy kan maak nes hy wil.Die stap na in die aile af was lank ek kan onthou toe ek opkyk na my man toe dat hy n groot smile op sy gesig gehad het.Toe ons voor kom toe val ek amper agteroor want my man se neef het my veil raak getrap,almal het vir my gelag omdat ek n opmerking gemaak het daaroor,van daar af het die ceremonie 100% geloop(ons dominee het my belowe niks gaan skeef loop nie want ekt gese as iets skeef loop doen ons alles weer van voor af ). Ons het toe gaan koek sny en fotos geneem ,ons een flowergirl het die bankie waarop ons gaan sit het om fotos te neem mis gesit maar syt op gestaan haarself af gestof en weer probeer.Toe ons fotos neem saam die gevolg toe laat die strooijonkers my amper val ek was seker 1cm van die grond af toe vang hulle my. Die onthaal was wonderlik ons het heel aand gedans ,ekt vir my man gesing en hy het die mooiste speech vir my gegee.Ons het Photobooth fotos geneem en net lekker gekuier.

 

  • Raad vir toekomsige bruide:Doen wat jou happy maak .Dis jou dag en maak die beste daarvan.

 

  • Die beste deel van jul troudag:ek het 2 beste dele…1st een was toe ek my pa so sien huil en die 2de een was ons 1st dans…ons het nog nooit probeer vas dans nie so ons het net ge”go with the flow”.