Annelize & Ryan {October fest}

Persoonlike Inligting:

  • Naam van Bruid:  Annelize Jacobs
  • Naam Van Bruidegom:  Ryan Bland
  • Datum en Tyd van troue: 6 September 2014 @ 15:00
  • Venue/plek van troue:  Dundee Battlefields Country Lodge – http://battlefieldslodge.co.za/
  • Aantal gaste:  180

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koordineerder:  Bruid het alles gedoen
  • Fotograaf:  Hendrik & Cornelia McHarthey / Barbara Moscicki
  • Bruid en bruidmeisie rokke: My ma het die rok gemaak
  • Bruidegom en mans pakke: Het in Germany gekoop
  • Blomme : My bouquet het ‘n dame gemaak wat vir Media 24 werk en die ander het Irene Bland gedoen (Skoonma)
  • Dekor:  Dekor is alles in Germany gekoop.  Was Germany toe om alles te kry.  Ek moet ook se dat ons pastor van Germany af was.  Ons hele troue was in German en my gedeelte was in Engels.
  • Koek:  Het German koekies gehad, sodat almal dit kon huis toe vat.
  • Spyseniering:  German dame van Vryheid het dit gemaak.  Om by om German Theme te pas.

Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet:  Ons het mekaar ontmoet jare terug by Bell Equipment
  • Hoe lank het julle mekaar geken: Ken mekaar al meer as 8 jaar en het uit gegaan vir 4 jaar.
  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom):  Hy het my by Wandersheim gevra, by die German Famili Kers Eter 25 Desember 2013 – http://www.wandersheim.co.za/
  • Raad vir toekomsige bruide:  Sjoe, die gaan moeilik wees.  Ek dink wat ons sin heeltemal anders gemaak het, is dat mense kon volgens die theme aantrek en ons het niks formal gehad nie.  Mense het net gekuier.
  • Die beste deel van jul troudag:  Die hele dag was net amazing.  Daar is nie een ding wat ek sou anders doen nie.