Annemie en Charles {Tydlose Inspirasie} 2

Annemie en Charles {Tydlose Inspirasie}

Peroonlike Inligting: Naam van Bruid: Annemie van der Merwe Naam Van Bruidegom: Charles van Niekerk Datum en Tyd van troue: 22 Desember, 14h30 Venue/plek van troue: Tramonto, George Aantal gaste: 100 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koordineerder: Pink Sugar Weddings & Cakes Fotograaf: Melanie Maré & Herman Pieters Bruid en bruidmeisie rokke: Bruid: Bride & Co, Bruidsmeisies: […]

Lees meer
Pienk Lemonade 1

Pienk Lemonade

Sonskyn en moeder natuur  is al wat nodig is om hierdie kombuistee tema te laat leef.  Die kleurskema is pienk en geel , en die geur van die geleentheid  is suurlemoen! Dekor is baie eenvoudig –  botteltjies en lee blikkies word gevul met wilde veldblomme. Suurlemoene word in groot glas houers geplaas en helder pienk […]

Lees meer
Hartjie koek 2

Hartjie koek

Hierdie pragtige koek sal die hoogtepunt wees van jou troue, kombuistee of selfs ‘n valenteinsdag verrassing.  En dit is boonop maklik om self te maak! Hier is wat jy benodig: (vermeerder hoeveelhede vir ‘n groter koek) 2 koppies suiker 4 teelepels eierwit 1 eetlepel warm water Gel  voedselkleursel Snybord, waspapier en koekie drukker Stap 1: […]

Lees meer
Uitnodigings in Styl (Deel 1) 2

Uitnodigings in Styl (Deel 1)

  Die uitnodiging is die eerste indruk wat ‘n gas van die troue kry. Daarom is dit baie belangrik om jou uitnodiging stylvol en indrukwekkend te laat lyk. Ons gaan bietjie kyk na die nuwe top modes vir uitnodigings vir 2013.   Die handgetkende uitnodiging – Hierdie uitnodiging gee ‘n baie persoonlike gevoel aan die […]

Lees meer
Gegeurde suiker geskenkies 2

Gegeurde suiker geskenkies

Hierdie gegeurde suiker is so maklik om te maak. Suiker dien ook as ‘n preserveer middel, dus sal die suiker baie lank eetbaar bly.

Lees meer