Monique & Rikus {Glas en Kristal met sagte pienk}

Die beste deel van ons dag was toe ons as Mnr en Mev Vosloo uit die seremonie stap en die mense ons met die confetti gooi!

Lees meer

Trou Tameletjie {Kinders by Troues – Ja of Nee?}

Trou Tameletjie is “bite size” Video’s oor al die drama’s en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handie raad en idees. – www.shireenlouw.com

Lees meer

Trou Tamaletjie {Mamma’s wat oorvat}

Trou Tameletjie is “bite size” Video’s oor al die drama’s en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handie raad en idees.

Lees meer

Klassiek in Swart en Goud {Hennepartytjie}

Die klein swart rokkie voor die groot wit rok! ‘n Partydjie waar vriendinne en susters by mekaar kom om die “Bride to Be” in al haar glans te vier! Dit klink absoluut heerlik!

Lees meer

My Troudag…

Ek sit op my gemaklike leunstoel. Die muur is semetries versier met vervalle rame. Die gebrek aan perfeksie maak dit op ‘n vreemde manier nog mooier as wat dit werklik is. Dit is toe wat ek nostalgies raak. Ou herhinneringe word opgedelf. Die een vraag wat by my op kom. Wat het my troudag vir my beteken?

Lees meer

Trou met betekenis

Gaan ek ‘n groot troue hê? Ek moet sê, daardie enkele vraag het my hart laat kramp… en my antwoord was glad nie gesprinkel met skoenlappers en ‘glitter’ soos mens sal verwag nie.

Lees meer

Carlien & Wilmari {modene vintage}

Die beste deel van ons dag – die hele troue was vir ons n sprokie. elke familie lid en vriend en vriendin, elke oomblik en tyd.

Lees meer

Bianca & MJ {‘n wit en goue fees}

Die beste deel van jul troudag: Is toe ek my toekomstige man in die paadtjie sien, Hy was prgatig, regtig waar n geskenk van God af. n Engel wat ek altyd kan op staat maak.

Lees meer

Kleur my gesig in… maar hou dit goedkoop

Blou oogskadu, dik-swart-smererige oogomlyner, helder pienk blosser en bloedrooi lipstiffie… Sjoe dit klink soos ‘n goedkoop narre partydjie. Definitief iets om te vermy wanneer jy soek na ‘n grimmeer kunstenaar vir jou groot dag. Jy wil nie vaal of bleek lyk teenoor jou pragtige rok wat jy dra nie maar jy wil ook nie ‘n arm en ‘n been betaal nie.

Lees meer

Raponsie, Raponsie, Laat jou hare neer

Ons almal ken die sprokiesverhaal van Raponsie. ‘n Meisie met pragtige lang, lang hare maar sy het natuurlike tyd gehad om dit te laat groei terwyl sy in die toring was vir baie jare. Meeste bruide vandag word nie werklik in torings aangehou nie so hulle het nie werklik die tyd om hulle hare te laat groei nie maar daar is ‘n paar wonderkure op die mark wat jou kan help om ‘n Raponsie-kapsel op te tower.

Lees meer