Die Kombuistee: Lizelle de Kock deel haar wenke

Die kombuistee dien as ‘n wonderlike oase ten midde van ‘n tuimeltrein van troubeplanning en stres. Die dag gaan uiteindelik oor die bruid en kan ook ‘n geleentheid wees vir strooimeisies om mekaar beter te leer ken.

Lees meer

Hoekom ‘n troubeplanner ?

Ai, wat ‘n wonderlike ding is die huwelik darem nie. As ‘n “deeltydse” trou beplanner is dit somtyds nogal uitdagend om my eie huishouding, ‘n voltydse werk en ‘n troue te balanseer.  Die geheim is eenvouding… dis my passie en ek is mal oor wat ek doen. Dis elke sekonde werd.  Daar is niks meer […]

Lees meer

Doen dit self…

Ouma se konfyt houers kan gebruik word as ‘n blompot. Mens hoef nie oorboord te gaan met rangskikkings nie. Kyk hoe mooi en eenvoudig lyk die vetplante.

Lees meer

Mercia & Tertius {retro X industrial}

Raad vir toekomsige bruide: As jy soos ons baie unieke smaak het en graag als self wil doen, kry n koordineerder wat presies weet wat jy soek om uit te help.

Lees meer

Die “Ex”- Bruidsmeisie

Dit was nog altyd ‘n lekker geklets en gelag wanneer jy en jou vriendin by mekaar gekom het vir ‘n koffie of ‘n glasie wyn. Julle het duisende herinneringe saam en kosbare oomblike wat julle nooit sal vegeet nie. Die dag toe jy verloof raak, kon jy nie anders as om die nuus met jou vriendin te deel nie.

Lees meer

Gaste: Die uur voor die onthaal

Gaste is vir ‘n troue soos wat brandstof vir ‘n motor is. Hulle vuur die makietie aan en sonder genoeg hout is ‘n volhoubare vuur onmoontlik.  Dit is belangrik dat jy hulle van genoeg vermaak voorisen, veral tydens die bruid en bruidegom se foto sessie.   So ‘n foto sessie kan nogal tydsaam wees en […]

Lees meer

Die Skoonma…

Dit was liefde met die eerste oogopslag. Skoenlappers het gefladder. Daar was selfs ‘n maan èn rose. Toe ontdek jy die ander vrou in sy lewe…

Lees meer
Temcke & Henru {modern klassiek} 19

Temcke & Henru {modern klassiek}

Elke bruidspaar sal seker hulle dag as die “mooiste” dag beskryf want almal wil hê dit moet die mooiste dag wees… maar ons troudag was iets besonders. Satan het van alle kante ons probeer aanval maar omdat ons reeds oorwinnaars is in Christus, kon ons terug veg en ons het elke keer gewen!

Lees meer
Klein Begroting: Dit is moontlik!

Klein Begroting: Dit is moontlik!

Die lewe is duur. Punt. Soms voel ‘n mens oorweldig deur alles wat die samelewing bied. Hoe hou mens by? Daar is lig aan die einde van die tonnel! Ek het ‘n lysie van wenke saamgestel wat moontlik jou beursie langer kan vol hou:

Lees meer
Lizelle & Kobus {ons droomdag} 15

Lizelle & Kobus {ons droomdag}

Die beste deel van jul troudag: Daar is so baie dingetjies wat in my gedagte opkom… Maar die héél beste was verseker toe my bruidegom my vir die eerste keer raakgesien het…

Lees meer