Bepalings en Voorwaardes

Bepalings en Voorwaardes

Trou Idees  – Terme van gebruik


Trou Idees is hier om bruide raad te gee, te onderrig, op hoogte te hou, te vermaak en ondersteun deur die dolle , deurmekaar en vreugdevolle proses van trou beplanning. Die terme en gebruike mag enige tyd opgedateer word sonder kennisgewing.
Hier is ‘n paar items wat Trou Idees julle van wil bewus maak  voordat julle gebruik maak van die webtuiste of enige ander dienste wat aangebied word deur Trou Idees via die webtuiste of facebook blad.

Hiermee moet jy  verstaan en kennis neem dat die Trou Idees webtuiste  daar is  vir idees en adverteerder inligting  en dat Trou Idees  geen verantwoordelikheid sal aanvaar vir enige verlies of skade aan jou (of mense naby jou)  of jou eiendom vir die gebruik van ons webtuiste of facebook blad nie. Trou Idees  aanvaar ook geen verantwoordelikheid sou inligting, kommunikasies, advertensies of persoonlike  stelsels verlore  gaan nie.
  1. Ek, Trou Idees lid, neem die webtuiste…

Omdat jy van Trou Idees se webtuiste gebruik maak, belowe jy dat alle inligting wat verskaf word waar en akkuraat is (oor jousef en die diens wat jy adverteer). Trou Idees hou die reg toe om ‘n individu  lidmaatskap te onttrek  en te verban .

Vir Trou Idees is vertroulikheid baie belangrik.  Trou Idees is hier om julle in kennis te stel, idees te gee en nuwe dinge te wys.  Sou daar persone onder die ouderdom van 18 van die webtuiste gebruik maak, is dit hul ouers (of voogde) se verantwoordelikheid om te bepaal of alle inligting geskik is vir hul kinders.

 

  1. Persoonlike Inligting

Persoonlike informasie wat versamel word op Trou Idees mag insluit jou naam, adres, telefoon nommer(s), epos adres asook enige ander inligting wat jy aan Trou Idees voorsien. Onthou dat die inligting wat ons versamel  is beperk  tot die hoeveelheid inligting wat jy aan ons voorsien via die webtuiste .
Inligting word gebruik deur Trou Idees om:

  • Ons diens aan ons lede te verbeter.
  • Promosie en bemarkings items aan jou te voorsien.
  • Navorsing en ontwikkeling van huidige en toekomstige dienste te monitor.

Trou Idees deel jou epos adres met derdeparty adverteerdes op die webtuiste. Hierdie is om aanbiedinge en spesiale dienste te ontvang, wat voordelig sal wees vir die trou beplanning proses.
Trou Idees sal ook van tyd tot tyd statistiese inligting deel met derde partye.Om die akkuraatheid van ons inligting te verseker, vra ons dat lede hul kontak inligting altyd op datum sal hou.
Trou Idees sal elke poging aanwend om ten alle tye hul  lede se persoonlike inligting asook hul privaatheid te beskerm, maar kan nie die sekuriteit daarvan waarborg nie. Enige inligting wat lede aanlyn openbaar sal op eie risiko wees.

 

  1. Hier is die voor huweliks kontrak

Sekere name, logo’s en frases op die webtuiste mag kopie regte op he. ‘Trou Idees’ & ‘Trou Spensie” logo en inhoud  is die eiendom van Trou Idees, en mag nie gebruik word sonder geskrewe toesemming van Trou Idees nie.  Aflaaibare items is slegs vir persoonlike gebruik en mag nie versprei word nie. Trou Idees versamel inligting op die internet, en probeer sover moontlik erkenning te gee aan die bronne van die inligting. Trou Idees aanvaar ook geen verantwoordelikheid van fotos of inligting wat verkry is vanaf die wêreld wye web, wat verkeerd en onakkuraat mag wees  nie, of waar die bron nie opgespoor kan word nie.
Trou Idees  behou die reg om enige materiaal te publiseer wat deur lesers en lede deurgegee is na ons. Deur die inligting aan Trou Idees te gee, gee die lid toestemming en reg dat inligting of dele daarvan geplaas kan word en dat daar geen kopie reg op die material is nie. Trou Idees mag ook hierdie inligting (verskaf deur lede) gebruik vir advertensie doeleindes. Trou Idees sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir items wat kopie reg op het en geplaas is nie. Trou Idees behoort aan die stigter en eienaar, en sal geen geldelike vergoeding bied aan enige person (e)  of instansie wat inligting verskaf of uithelp as admin vir Trou Idees (webtuiste en facebook blad) in die verlede, hede of toekoms  nie .

  1. Ontoelaatbare gebruike

Sekere reels en regulasies is van toepassing met die gebruik van die Trou Idees webtuiste en facebook blad. Hier is die reels wat jy instem om te volg.

  • Geen sterk, afbrekende of uitlokkende taal mag gebruik word nie.
  • Geen rassisme of etnies afbrekende taal mag gebruik word nie.
  • Geen intimidasie,agtervolging of dreiging sal toegelaat word nie.
  • Geen vloekwoorde sal toegelaat word nie.
  • Geen aanlyn vandilisme sal geduld word nie.
  • Jy mag nie ‘n ander persoon na maak, of maak dat jy deel is van Trou Idees  bestuur nie.
  • Geen verspreiding van dokumente of fotos wat onwettig is nie.
  • Geen aksies doen wat skadelik is vir miderjariges nie.
  • Geen manipulasie van Trou Idees dokumente.
  • Geen verspreiding van gemors pos (spam) inligting nie.
  • Geen kolleksie, storing of plasing van persoonlike inligting van enige van die lede nie.

Besigheid Listing

All payments are done via a subscription service using PayFast. You will be able to choose between monthly and yealy billing options. To cancel your subscription please email (info@trouidees.co.za) AND cancel it at PayFast. There will be no refunds, so please cancel your subscription in time.

  1. Kyk, maar moenie vat nie

Geen inligting van www.trouidees.co.za, insluitend die lede se persoonlike inligting soos hul name, fotos en kontak besonderhede ,mag geneem word van hierde webtuiste nie en ook nie versprei word nie.  Name, epos addresse en kontak inligting vanaf hierdie webtuiste mag nie gebruik word deur enige derde party diensverskaffers nie.

  1. Tyd bring verandering

Mense en modes verander,  daarom hou Trou Idees die reg om van tyd tot tyd veranderings aan te bring tot die webtuiste en enige ander vorm sosiale media.

  1. Tot die dood ons skei

Terwyl  Trou Idees hoop dat ons  vir altyd kan jonk bly, stem jy dat, onder  sekere omstandighede, sonder  enige kennisgewing, Trou Idees die reg het om jou lidmaatskap of advertensie te stop (sonder enige  geldelike terugbetalings). Dit mag plaas vind sou jy versuim om van die Trou Idees reëls na te kom. Trou Idees sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade in so geval nie.

  1. Daar is geen waarborge nie

Jy vestaan uitdruklik en stem in tot:
Die gebruik van die webtuiste asook enige inligting, persone of besighede wat daarmee verbind word is op eie risiko.  Trou Idees aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige iets, direk of indirek, van enige produk,  adverteerder, individu  of inligting nie. Trou Idees maak geen waarborge dat (a) dienste aan al die vereistes sal voldoen nie, (b) die dienste op tyd, veilig, on-ontbrekend of vry van foute of nalatings sal wees nie, (c) die uitslae van die gebruik van enige diens akkuraat en betroubaar is nie, (d) die kwaliteit  van enige produk, diens, inligting of ander materiaal wat via die webtuiste gekoop of gekry is aan  jou verwagtinge sal voldoen nie,  (e) enige foute in die operasie van die webtuiste  reg gemaak sal word nie.
Enige materiaal wat afgelaai word  of verkry word deur die gebruik van die webtuiste, word gedoen op eie risiko en jy as verbruiker aanvaar verantwoordelikheid  vir skade of verlies aan jou, pesone om jou en jou eiendom.  Trou Idees aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige iets, direk of indirek verbind met die webtuiste, inligting  daarop, adverteerders, lede, produkte of enige iets verwant aan Trou Idees  webtuiste of facebook blad nie.

  1. Die wettige aspekte

Werking van die wet – Hiermee stem jy in dat Trou Idees  die inligting wat jy voorsien mag nagaan, onderhou en openbaar indien  dit (a) wettinglik aangevra word deur die hof (b) nie aan Trou Idees se terme en voorwaardes voldoen nie, (c) met klagte dat enige inligting of materiaal wat aan Trou Idees voorsien is, “n derde party benadeel word (d) met terugvoering van kliente diens navrae, (e) om Trou Idees, adverteerders, lede en die publiek te beskerm.
Vrywaring – Hiermee stem jy in om Trou Idees asook sy eienaars, personeel en enige party betrokke by Trou Idees te vrywaar van enige klag of eis, insluitend regs koste, vir enige derde party eis wat handel oor die materiaal of inligting op Trou Idees wat jy vir ons verskaf het om te gebruik op ons webtuiste.

10.Diensverskaffers en adverteerdersTrou Idees se hoof doel is om die trou beplanning proses vir bruide te vergemaklik, daarom gee ons die geleentheid vir derdeparty adverteerders om hul inligting op Trou Idees te plaas.  Trou idees neem geen verantwoordelikheid vir enige adverteerder en/of die diens/produk wat hulle lewer nie.  As adverteerder verstaan jy en stem jy in dat:

  • Adverteerders self verantwoordelik is vir die plasing en opdatering van hul advertensie.
  • Alle advertensies eers goekgekeur gaan word deur Trou Idees.
  • Alle advertensies MOET trou of huwelik verwant wees.
  • Geen gelde wat reeds aan Trou Idees  betaal is, sal terugbetaal word nie.
  • Trou Idees die reg het om jou advetensie te verwyder sou jy enige van die terme oortree  (sonder terugbetalings).
  • Jy geen persoonlike inligting van lede van die blad sal misbruik of  lede  sal mislei nie.
  • Alle inligting wat jy verskaf het waar en korrek is.
  • Alle terme en voorwaardes op die blad nagekom sal word.


11.Net die twee van ons
Hiermee beloof jy ook dat daar geen derde partye sal wees wat enige voordeel kan ontvang uit hierdie ooreenkoms tussen ons nie.

 Winkel:

Aflewering en betaling

Al ons bestellings is 100% diskreet verpak. Items word in gewone, ongemerkte bokse of pakkies verpak, goed toegedraai en daarna verseël en in Speed Services koeriersakke geplaas. Alle pakkies word slegs vir die aandag van die ontvanger gemerk – dit is volgens die verskepingsinligting wat u invul.

’n Opsporingsnommer word per e-pos aan u gestuur sodra u bestelling versend is sodat u bestelling te alle tye opgespoor kan word. Let asseblief daarop dat die opsporingsnommer na die rekeninghouer se e-posadres gestuur sal word. Geen ander kliënte sal u bestelling kan besigtig, toegang tot u besonderhede hê of kan sien waarna u kyk nie.

Onderklere aflewering:

Ons onderklere is baie spesiaal en daar word seker gemaak dat elke stuk perfek is om te verseker dat die aand wat u dit dra net so perfek is… Om hierdie rede word sewe werksdae (Maandae tot Vrydae) benodig om bestellings te verwerk. Hierdie tydperk hang van die beskikbaarheid van voorraad af.

Ons hef ’n vaste afleweringstarief van R150 en lewer u pakkie by u deur af (enige plek in Suid-Afrika). Let asseblief daarop dat dit die koerier tussen 24 uur en 72 uur sal neem om u pakkie af te lewer.

Sodra die pakkie versend is, sal u in kennis gestel word met ’n opsporingsnommer.

Omruiling:

Indien ’n produk wat u ontvang tydens die aflewering beskadig is of die verkeerde produk is aan u gestuur, kontak ons asseblief binne 48 uur wat u die item ontvang het. Alle items moet ongedra en ongewas teruggestuur word, met die oorspronklike etikette aangeheg en in die oorspronklike verpakking. Items wat teruggestuur word en enige tekens toon dat dit reeds gedra of gewas is, word as onaanvaarbaar geklassifiseer en sal nie terugbetaal word nie. Enige intieme drag of onderklere is nie terugbetaalbaar nie as gevolg van higiëne-redes.

Die beskadigde of verkeerde item sal aan die verskaffer terugbesorg word en (indien die item foutief is), sal ons binne 30 dae die item vervang of u krediet gee.

As gevolg van die intieme aard van die produkte wat ons bied, is items wat gekoop is nie terugbetaalbaar nie tensy dit foutief is of tydens versending beskadig is. Dit is vir u eie beskerming. Ons onderklere word in professionele en goeie kwaliteit verpakking versend. Dit is egter dikwels onmoontlik om te bepaal of die pakkie oopgemaak, gebruik of mee gepeuter is. Ons sal daarom nie ons gesondheid- en veiligheidstandaarde minag deur teruggestuurde items te aanvaar nie, ongeag of ’n eis beweer dat die produk nie gebruik is nie.

Ons poog om alle nodige inligting insluitend afmetings op al ons produkte te gee. Ons moedig u aan om hierdie inligting in ag te neem wanneer u ’n bestelling plaas, aangesien alle verkope finaal is en geen eise vir verkeerde groottes of produkte aanvaar sal word nie. As gevolg van die intieme aard van die produkte sluit geen van die produkte ’n waarborg in nie.

Foto’s en beskrywings:

Let asseblief daarop dat die visuele materiaal slegs vir beskrywende doeleindes aangebring is en dat geringe variasies in kleur, ontwerp en materiaal verwag kan word.

Groottes en mates:

Gebruik asseblief hierdie grootte-grafieke om die korrekte grootte te kies. Onthou asseblief dat onderklere gemaak is om nou om die liggaam te pas, so indien u verkies dat die item losser sit, kies die item ’n nommer of twee groter.

Terms of Service for http://www.trouidee.co.za

Introduction

Welcome to http://www.trouidee.co.za. This website is owned and operated by http://www.trouidee.co.za. By visiting our website and accessing the information, resources, services, products, and tools we provide, you understand and agree to accept and adhere to the following terms and conditions as stated in this policy (hereafter referred to as ‘User Agreement’), along with the terms and conditions as stated in our Privacy Policy (please refer to the Privacy Policy section below for more information).

This agreement is in effect as of Mar 19, 2015.

We reserve the right to change this User Agreement from time to time without notice. You acknowledge and agree that it is your responsibility to review this User Agreement periodically to familiarize yourself with any modifications. Your continued use of this site after such modifications will constitute acknowledgment and agreement of the modified terms and conditions.

Responsible Use and Conduct

By visiting our website and accessing the information, resources, services, products, and tools we provide for you, either directly or indirectly (hereafter referred to as ‘Resources’), you agree to use these Resources only for the purposes intended as permitted by (a) the terms of this User Agreement, and (b) applicable laws, regulations and generally accepted online practices or guidelines.

Wherein, you understand that:

a. In order to access our Resources, you may be required to provide certain information about yourself (such as identification, contact details, etc.) as part of the registration process, or as part of your ability to use the Resources. You agree that any information you provide will always be accurate, correct, and up to date.

b. You are responsible for maintaining the confidentiality of any login information associated with any account you use to access our Resources. Accordingly, you are responsible for all activities that occur under your account/s.

c. Accessing (or attempting to access) any of our Resources by any means other than through the means we provide, is strictly prohibited. You specifically agree not to access (or attempt to access) any of our Resources through any automated, unethical or unconventional means.

d. Engaging in any activity that disrupts or interferes with our Resources, including the servers and/or networks to which our Resources are located or connected, is strictly prohibited.

e. Attempting to copy, duplicate, reproduce, sell, trade, or resell our Resources is strictly prohibited.

f. You are solely responsible any consequences, losses, or damages that we may directly or indirectly incur or suffer due to any unauthorized activities conducted by you, as explained above, and may incur criminal or civil liability.

g. We may provide various open communication tools on our website, such as blog comments, blog posts, public chat, forums, message boards, newsgroups, product ratings and reviews, various social media services, etc. You understand that generally we do not pre-screen or monitor the content posted by users of these various communication tools, which means that if you choose to use these tools to submit any type of content to our website, then it is your personal responsibility to use these tools in a responsible and ethical manner. By posting information or otherwise using any open communication tools as mentioned, you agree that you will not upload, post, share, or otherwise distribute any content that:

i. Is illegal, threatening, defamatory, abusive, harassing, degrading, intimidating, fraudulent, deceptive, invasive, racist, or contains any type of suggestive, inappropriate, or explicit language;
ii. Infringes on any trademark, patent, trade secret, copyright, or other proprietary right of any party;
Iii. Contains any type of unauthorized or unsolicited advertising;
Iiii. Impersonates any person or entity, including any http://www.trouidee.co.za employees or representatives.

We have the right at our sole discretion to remove any content that, we feel in our judgment does not comply with this User Agreement, along with any content that we feel is otherwise offensive, harmful, objectionable, inaccurate, or violates any 3rd party copyrights or trademarks. We are not responsible for any delay or failure in removing such content. If you post content that we choose to remove, you hereby consent to such removal, and consent to waive any claim against us.

h. We do not assume any liability for any content posted by you or any other 3rd party users of our website. However, any content posted by you using any open communication tools on our website, provided that it doesn’t violate or infringe on any 3rd party copyrights or trademarks, becomes the property of http://www.trouidee.co.za, and as such, gives us a perpetual, irrevocable, worldwide, royalty-free, exclusive license to reproduce, modify, adapt, translate, publish, publicly display and/or distribute as we see fit. This only refers and applies to content posted via open communication tools as described, and does not refer to information that is provided as part of the registration process, necessary in order to use our Resources. All information provided as part of our registration process is covered by our privacy policy.

i. You agree to indemnify and hold harmless http://www.trouidee.co.za and its parent company and affiliates, and their directors, officers, managers, employees, donors, agents, and licensors, from and against all losses, expenses, damages and costs, including reasonable attorneys’ fees, resulting from any violation of this User Agreement or the failure to fulfill any obligations relating to your account incurred by you or any other person using your account. We reserve the right to take over the exclusive defense of any claim for which we are entitled to indemnification under this User Agreement. In such event, you shall provide us with such cooperation as is reasonably requested by us.

Privacy

Your privacy is very important to us, which is why we’ve created a separate Privacy Policy in order to explain in detail how we collect, manage, process, secure, and store your private information. Our privacy policy is included under the scope of this User Agreement. To read our privacy policy in its entirety, click here.

Limitation of Warranties

By using our website, you understand and agree that all Resources we provide are “as is” and “as available”. This means that we do not represent or warrant to you that:
i) the use of our Resources will meet your needs or requirements.
ii) the use of our Resources will be uninterrupted, timely, secure or free from errors.
iii) the information obtained by using our Resources will be accurate or reliable, and
iv) any defects in the operation or functionality of any Resources we provide will be repaired or corrected.

Furthermore, you understand and agree that:

v) any content downloaded or otherwise obtained through the use of our Resources is done at your own discretion and risk, and that you are solely responsible for any damage to your computer or other devices for any loss of data that may result from the download of such content.
vi) no information or advice, whether expressed, implied, oral or written, obtained by you from http://www.trouidee.co.za or through any Resources we provide shall create any warranty, guarantee, or conditions of any kind, except for those expressly outlined in this User Agreement.

Limitation of Liability

In conjunction with the Limitation of Warranties as explained above, you expressly understand and agree that any claim against us shall be limited to the amount you paid, if any, for use of products and/or services. Http://www.trouidee.co.za will not be liable for any direct, indirect, incidental, consequential or exemplary loss or damages which may be incurred by you as a result of using our Resources, or as a result of any changes, data loss or corruption, cancellation, loss of access, or downtime to the full extent that applicable limitation of liability laws apply.

Copyrights/Trademarks

All content and materials available on http://www.trouidee.co.za, including but not limited to text, graphics, website name, code, images and logos are the intellectual property of http://www.trouidee.co.za, and are protected by applicable copyright and trademark law. Any inappropriate use, including but not limited to the reproduction, distribution, display or transmission of any content on this site is strictly prohibited, unless specifically authorized by http://www.trouidee.co.za.

Termination of Use

You agree that we may, at our sole discretion, suspend or terminate your access to all or part of our website and Resources with or without notice and for any reason, including, without limitation, breach of this User Agreement. Any suspected illegal, fraudulent or abusive activity may be grounds for terminating your relationship and may be referred to appropriate law enforcement authorities. Upon suspension or termination, your right to use the Resources we provide will immediately cease, and we reserve the right to remove or delete any information that you may have on file with us, including any account or login information.

Governing Law

This website is controlled by http://www.trouidee.co.za from our offices located in the state of Gauteng, South Africa. It can be accessed by most countries around the world. As each country has laws that may differ from those of Gauteng, by accessing our website, you agree that the statutes and laws of Gauteng, without regard to the conflict of laws and the United Nations Convention on the International Sales of Goods, will apply to all matters relating to the use of this website and the purchase of any products or services through this site.

Furthermore, any action to enforce this User Agreement shall be brought in the federal or state courts located in South Africa, Gauteng You hereby agree to personal jurisdiction by such courts, and waive any jurisdictional, venue, or inconvenient forum objections to such courts.

Guarantee

UNLESS OTHERWISE EXPRESSED, http://www.trouidee.co.za EXPRESSLY DISCLAIMS ALL WARRANTIES AND CONDITIONS OF ANY KIND, WHETHER EXPRESS OR IMPLIED, INCLUDING, BUT NOT LIMITED TO THE IMPLIED WARRANTIES AND CONDITIONS OF MERCHANTABILITY, FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE AND NON-INFRINGEMENT.

Contact Information

If you have any questions or comments about these our Terms of Service as outlined above, you can contact us at:

http://www.trouidee.co.za

Pretoria, Gauteng
South Africa