Blou & Groen kombuistee

Hierdie pargtige kombuistee kleurskema is ‘n kombenasie van see groen, see blou en ligblou. Dit is ideaal vir ‘n rustige kuier saam met die bruid se familie en vriendinne.

page

 

Die spyskaar bestaan uit mini hamburgers, beet slaai, salm happies & bokmelk- kaas souttert. ‘n Nagereg tafel was gevul met ‘n verskeidenheid lekkernye wat insluit kolwyntjies, versierde koekies, en ‘n koek met die bruidspaar se voorletters. Lekkergoed het ingesluit donker sjokolade stokkies en gesoute karamel “macaroons’.

Elke gas is bederf met ‘n klein botteltjie vonkelwyn wat versier is met ‘n strooitjie en lint.  Lanterns is opgehang bo die lekkergoed tafel as fokus punt.

Artikel vanaf Hostess with the Mostess