Viekantig wit ring kussing met lint om van een kant na die ander en van bo tot onder Met ‘n fyn strukkie in die middle en ‘n roos blaartjies van material gemaak en klein materiaal blommetjies bo op
Die champagne roos glasse is hand gemaak Die roos blarre is aan mekaar vas gesit rondom die glas en af gerond met rond by die voet van die glas met butterflies as fyner details