Trou Idees https://trouidees.co.za Alles oor troues Mon, 11 Feb 2019 10:37:13 +0000 af hourly 1 https://wordpress.org/?v=5.1.1 https://trouidees.co.za/wp-content/uploads/2017/02/cropped-Trou-Idees-logo-nuut-1-32x32.png Trou Idees https://trouidees.co.za 32 32 39931848 {KONSEP FOTOSESSIE} Oggendtroue https://trouidees.co.za/konsep-fotosessie-oggendtroue/ Wed, 19 Sep 2018 13:15:29 +0000 http://trouidees.co.za/?p=16392 Gestileerde fotosessie van ‘n anderse oggendtroue Die idee vir die sessie was aanvanklik om ‘n “high tea” voor te stel, maar soos wat die verskaffers aanboord gekom het, het dit in iets veel meer verander. Ons is almal so opgewonde oor oggendtroues en wat dit vir dit vir voornemende trou-paartjies kan bied, dat ons graag …

{KONSEP FOTOSESSIE} Oggendtroue Lees meer »

The post {KONSEP FOTOSESSIE} Oggendtroue appeared first on Trou Idees.

]]>
16392
{Kollig Artikel} Ralph Jacobs Jewellers https://trouidees.co.za/kollig-artikel-ralph-jacobs-jewellers/ Thu, 30 Aug 2018 20:17:49 +0000 http://trouidees.co.za/?p=16383 Moissaniet – ‘n Meisie (en haar man) se beste vriendin Deur Trou Idees Is diamante regtig ‘n meisie se beste vriendin? Of is daar ‘n nuwe BFF op die horison? Moissaniet is ‘n bekostigbare alternatief vir ‘n diamant. Dit het ‘n lae omgewingsimpak en die koolstofvoetspoor (carbon footprint) kan gemeet word. Maar, dit lyk nes …

{Kollig Artikel} Ralph Jacobs Jewellers Lees meer »

The post {Kollig Artikel} Ralph Jacobs Jewellers appeared first on Trou Idees.

]]>
16383
Kollig Artikel {Elkan Butler Photography} https://trouidees.co.za/kollig-artikel-elkan-butler-photography/ Mon, 27 Aug 2018 07:39:22 +0000 http://trouidees.co.za/?p=16357 Vinnig en fantasties – Elke keer Deur Trou Idees Watter bruid wil nie hê haar troufoto’s moet soos dié in ‘n glanstydskrif lyk nie? Elkan Butler meen sy unieke styl en aandag aan beligting is dit wat sy fotografie-besigheid Elkan Butler Photography so besonders maak. Hy waarborg boonop dat die foto’s en aanvanklike album-ontwerp binne …

Kollig Artikel {Elkan Butler Photography} Lees meer »

The post Kollig Artikel {Elkan Butler Photography} appeared first on Trou Idees.

]]>
16357
{Kollig Artikel} Blue Scape Productions https://trouidees.co.za/kollig-artikel-blue-scape-productions/ Tue, 24 Jul 2018 10:05:52 +0000 http://trouidees.co.za/?p=16342 Romanse, visuele kuns en ekstra moeite Deur Trou Idees Dis nie aldag dat ‘n paartjie so baie van romanse hou, dat hulle dit hulle werk maak nie! Anel en Ivan Rademeyer het Blue Scape Productions in 2012 begin omdat hulle mal is oor die romantiese deel van die lewe en besonder goed is daarmee om …

{Kollig Artikel} Blue Scape Productions Lees meer »

The post {Kollig Artikel} Blue Scape Productions appeared first on Trou Idees.

]]>
16342
Marius & Zelda {Denim & Lace} https://trouidees.co.za/marius-zelda-denim-lace/ Thu, 26 Apr 2018 13:13:35 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15659 Tema van jou troue: Denim & Lace   Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Zelda Terblanche (Venter) Naam Van Bruidegom: Marius Terblanche Datum en Tyd van troue: 17 Maart 2018 om 16h00 Venue/plek van troue: Brunfelsia, in hul woud en die saal Aantal gaste: 100 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koordineerder: Self, ek het die hele troue in …

Marius & Zelda {Denim & Lace} Lees meer »

The post Marius & Zelda {Denim & Lace} appeared first on Trou Idees.

]]>
15659
{KOLLIG Artikel} Piccolo Fine Designer Jewellery https://trouidees.co.za/kollig-artikel-piccolo-fine-designer-jewellery/ Thu, 19 Apr 2018 09:22:26 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15646 Uniek, eksklusief, voortreflik – Juwele in besonderhede Deur Trou Idees ‘n Trouring is nie net die simbool van julle ewige trou nie. Dis ook die een juweelstuk wat jy elke dag dra en jou unieke smaak weerspieël. Die eienaars van Piccolo Fine Designer Jewellery in Queenswood, Pretoria – Johann en Suvette Claassens – meen jy …

{KOLLIG Artikel} Piccolo Fine Designer Jewellery Lees meer »

The post {KOLLIG Artikel} Piccolo Fine Designer Jewellery appeared first on Trou Idees.

]]>
15646
Anelma & CP: PRENTJIE {Regte Bruid} https://trouidees.co.za/anelma-cp-prentjie-regte-bruid/ Fri, 13 Apr 2018 12:28:07 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15621 Elke dogtertjie het mos haar eie droom oor haar troudag. Ek wou natuurlik nooit in ‘n boksie geplaas word nie. My droom was om ‘n seetroue te hê. Nie die normale strandtroue nie, maar binne-in ‘n akwarium voor die haaitenk. Ek in my asemrowende wit trourok met my man in ‘n stylvolle pak en familie …

Anelma & CP: PRENTJIE {Regte Bruid} Lees meer »

The post Anelma & CP: PRENTJIE {Regte Bruid} appeared first on Trou Idees.

]]>
15621
Anelma & CP: ONTMOETING {Regte Bruid} https://trouidees.co.za/anelma-cp-ontmoeting-regte-bruid/ Thu, 05 Apr 2018 07:15:38 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15614 Ek en CP is tipiese skoolliefdes. Ons het mekaar by ‘n Mnr- en Mej-kompetisie op hoërskool ontmoet. Hy het my Blackberry foon gevat sonder dat ek geweet het en het sy BBM-pin daarin gesit. Ons het dadelik ‘n konneksie gehad en was amper dadelik onskeibaar. Ons was ses jaar in ʼn verhouding toe hy my …

Anelma & CP: ONTMOETING {Regte Bruid} Lees meer »

The post Anelma & CP: ONTMOETING {Regte Bruid} appeared first on Trou Idees.

]]>
15614
{Kollig Artikel} Bridal Alchemy https://trouidees.co.za/kollig-artikel-bridal-alchemy/ Mon, 05 Mar 2018 17:52:02 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15597 Meer as net trourokke Deur Trou Idees “Wat is nou lekkerder as om ‘n bruid op haar grootste dag soos ‘n prinses te laat lyk?” Die eienaars van Bridal Alchemy in Northriding, Lizette Duncan en Raymond Fritz, het meer as ‘n dekade gelede ‘n brandende begeerte gehad om nie net ‘n werk te hê nie, …

{Kollig Artikel} Bridal Alchemy Lees meer »

The post {Kollig Artikel} Bridal Alchemy appeared first on Trou Idees.

]]>
15597
Clarise & Pieter {Straattroue: Karoostof en eenvoud} https://trouidees.co.za/clarise-pieter-straattroue-karoostof-en-eenvoud/ Tue, 20 Feb 2018 21:08:19 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15589 Tema van jou troue: Straattroue: Karoo stof en eenvoud Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Clarise (Haasbroek) Cockeran Naam Van Bruidegom: Pieter Cockeran Datum en Tyd van troue: 14 Oktober 2017 Venue/plek van troue: Hanover: Darlingstraat Aantal gaste: 130 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koördineerder: geen Fotograaf: Organictales (Landi Groenwald) Bruid en bruidmeisie rokke: bruid: Moda Bruidegom en …

Clarise & Pieter {Straattroue: Karoostof en eenvoud} Lees meer »

The post Clarise & Pieter {Straattroue: Karoostof en eenvoud} appeared first on Trou Idees.

]]>
15589
Leandra & Steve {Tuin-tema} https://trouidees.co.za/leandra-steve-tuin-tema/ Thu, 14 Dec 2017 09:12:06 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15492 Tema van jou troue: Tuin Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Leandra Naam Van Bruidegom: Steve Datum en Tyd van troue: 25 November 2017 @ 15:00 Venue/plek van troue: Ons eie kerkie, die Nederduitsch Hervormde Kerk JHB-Suid Aantal gaste: 60 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koördineerder: Ons self Fotograaf: Shanelle De Jong Bruid en bruidmeisie rokke: Bruid se …

Leandra & Steve {Tuin-tema} Lees meer »

The post Leandra & Steve {Tuin-tema} appeared first on Trou Idees.

]]>
15492
Zelda & Richard {Skape, windpompe en pampoene} https://trouidees.co.za/zelda-richard-skape-windpompe-en-pampoene/ Tue, 28 Nov 2017 06:00:36 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15424 Tema van jou troue: Skape, windpompe en pampoene Persoonlike Inligting: – Naam van Bruid: Zelda Beadon – Naam Van Bruidegom: Richard Beadon – Datum en Tyd van troue: 23 September 2017 15:00 – Venue/plek van troue: Klokfontein Wedding & Game Farm in Parys, Vrystaat – Aantal gaste: 85 Diensteverskaffer Inligting: – Trou Koördineerder: Self alles …

Zelda & Richard {Skape, windpompe en pampoene} Lees meer »

The post Zelda & Richard {Skape, windpompe en pampoene} appeared first on Trou Idees.

]]>
15424
Carmin & Yannick {Boho by die See) https://trouidees.co.za/carmin-yannick-boho-die-see/ Sun, 26 Nov 2017 09:20:46 +0000 http://trouidees.co.za/?p=15421 Tema van jou troue: Boho by die See Persoonlike Inligting: · Naam van Bruid: Carmin Arnould (neé van der Merwe) · Naam Van Bruidegom: Yannick Arnould · Datum en Tyd van troue: 24 Junie 2017 @ 16h00 · Venue/plek van troue: Salt Rock Hotel · Aantal gaste: 65 Diensteverskaffer Inligting: · Trou Koördineerder: Geen · …

Carmin & Yannick {Boho by die See) Lees meer »

The post Carmin & Yannick {Boho by die See) appeared first on Trou Idees.

]]>
15421
Die Troudag Tydlyn https://trouidees.co.za/die-troudag-tydlyn/ Tue, 19 Sep 2017 10:40:58 +0000 http://trouidees.co.za/die-troudag-tydlyn Die tydsbeplanning vir die troudag is baie belangrik! Dit gebeur so vinnig dat ‘n mens vinnig kan agter raak of van iets vergeet, en dit veroorsaak dat die dag gejaagd voel en in chaos verander!   Hier deel ons graag ‘n paar wenke vir die opstel van jou tydlyn en ook wat jy alles moet …

Die Troudag Tydlyn Lees meer »

The post Die Troudag Tydlyn appeared first on Trou Idees.

]]>
4619
Wat mans moet weet en doen voor hulle troudag https://trouidees.co.za/wat-mans-moet-weet-en-doen-voor-hulle-troudag-2/ Wed, 13 Sep 2017 07:15:48 +0000 http://trouidees.co.za/wat-mans-moet-weet-en-doen-voor-hulle-troudag Daar word altyd ‘n groot ophef van die bruid gemaak maar ons dink min daaraan dat die bruidegom deur net soveel stres gaan tydens die beplanning van sy groot dag.  Min mans wil regtig betrokke wees by AL die beplanning van ‘n troue, maar hulle wil tog deel wees, al sê hulle dit nie altyd …

Wat mans moet weet en doen voor hulle troudag Lees meer »

The post Wat mans moet weet en doen voor hulle troudag appeared first on Trou Idees.

]]>
5501