Hoe bewoord ek my uitnodigings???

jy word gen

Krap jy kop oor die bewoording van jou uitnodigings? Hier is ‘n paar tradisionele maniere hoe om jou gaste te vra om jou dag by te woon! 

Bruid se ouers bied die troue aan:

Mnr en Mev  Stols

nooi u (vriendelik/hartlik/met vreugde) uit na die huweliksbevestiging van hul dogter

Linda

met

Pieter

 Seun van Mr en Mev Erasmus

20 September 2014

om

16:00

te

N.G Kerk Bloubergstrand

Onthaal te Mooirivier Logde, Ceres

Kontant kroeg beskikbaar

RSVP voor 8 Augustus 2014

Susan 082 456 9871

Marietjie 021 358 7452

*****

 Albei die ouers bied die troue aan:

Robert en Marietjie Stols

en

Piet en Susan Erasmus

nooi u (vriendelik/hartlik/met vreugde) uit na die huweliksbevestiging van hul kinders

Linda Stols

met

Pieter Erasmus

20 September 2014

om

16:00

te

N.G Kerk Bloubergstrand

Onthaal te Mooirivier Logde, Ceres

Kontant kroeg beskikbaar

RSVP voor 8 Augustus 2014

Susan 082 456 9871

Marietjie 021 358 7452

*****

Wanneer ouers geskei is ( en saam die troue aanbied), en die ma is ongetroud:

Mev Marietjie Stols en Mnr Robert Stols

nooi u (vriendelik/hartlik/met vreugde) uit na die huweliksbevestiging van hul dogter

Linda

met

Pieter

 Seun van Mr en Mev Erasmus

(DV) op Vrydag 18 Julie 2014

om 15:00

by The Bridge, Muldersdrift (padkaart ingesluit)

*****

Wanneer ouers geskei is (en saam die troue aanbied), en die ma is weer getroud:

Mev Marietjie Stols

en

Mnr Robert Stols

nooi u (vriendelik/hartlik/met vreugde) uit na die huweliksbevestiging van hul dogter

 Linda Stols

met

Pieter  Erasmus

 Seun van Mr en Mev Erasmus

(DV) op Vrydag 18 Julie 2014

om 15:00

by The Bridge, Muldersdrift (padkaart ingesluit)

*****

 Wanneer daar een ouer oorlede is:

Mnr Robert Stols

nooi u (vriendelik/hartlik/met vreugde) uit na die huweliksbevestiging van sy dogter

Linda Stols

met

Pieter Erasmus

 Seun van Mr en Mev Erasmus

(DV) op Vrydag 18 Julie 2014

om 15:00

by The Bridge, Muldersdrift (padkaart ingesluit)

*****

Die bruidspaar bied self die troue aan:

Ons trou en sal daarvan hou

as julle kan kom deel in die oomblik wanneer Marinda, Jan se van steel.

06 Desember 2014

om

16:00

te

N.G Kerk Doornpoort

Onthaal te Batterboys,

Kontant kroeg beskikbaar

RSVP voor 8 Augustus 2012

Marinda 021 358 7452

*****

Jan Olivier

 en

Marinda du Plooy

Hak die knoop deur

06 Desember 2014

om

16:00

te

N.G Kerk Doornpoort

Onthaal te Batterboys,

Kontant kroeg beskikbaar

RSVP voor 8 Augustus 2012

Marinda 082 358 7452

*****

Gedeelde vreugde verdubbel!

Verdubbel ons vreugde deur daar te wees met die uitruil van ons ringe en beloftes

06 Desember 2014

om

16:00

te

N.G Kerk Doornpoort

Onthaal te Batterboys,

Kontant kroeg beskikbaar

RSVP voor 8 Augustus 2012

Marinda 082 358 7452

*****