Ilze-Marie & Emile {Rustic Vintage}

Persoonlike Inligting

  • Naam van Bruid: Ilze-Marie
  • Naam van Bruidegom: Emile
  • Datum en tyd van troue: 29 November 2014 om 16:30
  • Venue / plek van troue: Kilcairn Hermon
  • Aantal gaste: 68

Diensteverskaffer Inliging

  • Trou Koordineerder: Ons self
  • Fotograaf: Mieke Pretorious
  • Bruid en bruidsmeisies rokke: Bruid – Ilse Roux Bruidsmeisies – Swing (Infinity rokkies)
  • Bruidegom en mans pakke: Bruidegom – Markhams Mans pakke – Edgards
  • Blomme: Henry Bloemiste
  • Dekor: Ons self
  • Koek: Zylia (Crafty Cakes)
  • Spyseniering: Twoofoodfundies

Oor die bruidspaar

  • Hoe en waar het julle ontmoet: Ons was saam op skool, maar nog nie bymekaar nie. Ons het gemeenskaplike vriende gehad.
  • Hoe lank het julle mekaar geken: Ons ken mekaar al 13 jaar, maar is 5 van die 13 jaar saam.
  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom): Ons was oppad uit na sy rugby toe. Dit was die 15de Februarie 2014. Ek was oppad uit sodat ons kan ry, hy het my terug geroep vreeslik op sy seneweu. Hy het op sy kniee gegaan en die mooiste goedjies vir my gesê. Dit was ‘n onvergeetlike en baie spesiale oomlilk.
  •  Raad vir toekomstige bruide: Al raad wat ek kan gee is kommunikasie. Gesels met mekaar oor alles, deel alles en wees altyd eerlik met mekaar.
  • Die beste deel van jul troudag: Die beste deel van my dag is toe ek by die kansel afgestap kom en ek kyk in my toekomsitge lewensmaat se oë. Dit was werklik ‘n onbeskryflike oomlik gewees. Alles wat ek op daai oomlik gevoel het en die skoenlapperkies wat ek reg deur my hele lyf gevoel het.