Kristy & Manie {DIY Plaas troue}

Persoonlike Inligting:

  • Naam van Bruid: Kristy
  • Naam Van Bruidegom:Manie Potgieter
  • Datum en Tyd van troue: 7 September 2013
  • Venue/plek van troue: Ons plaas, De Zeekoe Guest Farm
  • Aantal gaste: 145 pax

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koordineerder: KRisty
  • Fotograaf:Daniela Zondach
  • Bruid en bruidmeisie rokke: Julia Shaer ( bruidmeisies)
  • Bruidegom en mans pakke: de Jagers
  • Blomme : Louisa Ann Ungerer
  • Dekor: Kristy
  • Koek: Izza van der Westhuizen
  • Spyseniering: Kristy & de zeekoe staff

Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet: Skool ontmoet, was in die selfde klas, 2003
  • Hoe lank het julle mekaar geken: 12 jaar
%d bloggers like this: