Krycka & Eric {koerantpapier inspirasie}

Persoonlike Inligting: 

  • Naam van Bruid: Krycka de Almeida
  • Naam Van Bruidegom: Eric de Almeida
  • Datum en Tyd van troue: 22 Junie 2013
  • Venue/plek van troue: River Place Country Venue
  • Aantal gaste: 30

 

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koordineerder: Pretty Pink Petals
  • Fotograaf: Brood en Botter
  • Blomme: Pretty Pink Petals
  • Dekor: Pretty Pink Petals
  • Koek: Pretty Pink Petals
  • Spyseniering: River Place Country Venue

 

Oor die Bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet: Deur ’n vriendin van Eric ontmoet.
  • Hoe lank het julle mekaar geken: 3 jaar
  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom): Eric het met my skool gereël om my in my klas te vra om te trou! Voor my hele GR1 klassie het hy op sy knieë gegaan en die ja woord gevra!
  • Raad vir toekomsige bruide: Dis jou troudag! Moenie dat enige iemand vir jou sê hoe dit moet verloop nie! Vat jou tyd en probeer rustig wees, die dag gaan baie vinnig verby! Onthou jou man se gesig as jy by die kerk instap! Kry die beste fotograaf en troubeplanners! Dit is alles die moeite werd!
  • Die beste deel van jul troudag: My man se gesig toe ek instap.