Liefde Koeponne

Hierdie is ‘n oulike geskenk vir valentynsdag of ‘n herdenking. Die nie net goedkoop nie, maar sommer baie maklik om te maak!

Wat jy benodig:

  • Gedrukte koepon ontwerp op karton
  • ‘n Skêr
  • ‘n Krambinder

Stap 1: Kry al jou benodighede bymekaar.

20160209_141649-001

Stap 2: Sny die kaartjies uit, en vul elke koepon in.

20160209_142108-001

3. Wanneer al jou kaartjies uitgesny en ingevul is, pak hulle in die volgorde van jou keuse en plaas die koepon voorblad op.

20160209_142541-001Stap 4: Kram nou al die kaartjies aan die linkerkant saam.

20160209_142903

Laai jou koepon ontwerp hier af!