Liesel & Husain {pragtig peink}

Peroonlike Inligting:
  • Naam van Bruid: Liesel Schoonwinkel
  • Naam Van Bruidegom: Husain Asadi
  • Datum en Tyd van troue: 21 November 2010
  • Venue/plek van troue: Avianto Muldersdrift
  • Aantal gaste: 120
Diensteverskaffer Inligting:
  • Trou Koordineerder: Lauren Du Plessis, Avianto
  • Fotograaf: Chris Schoonwinkel en Christopher Munton
  • Bruid en bruidmeisie rokke: Self laat maak
  •  Bruidegom en mans pakke: Self laat maak
  • Blomme : Cafe Fleur
  • Dekor: Self gaan koop en die ander helfde is van Cafe Fleur bv. Chandeliers, kerse, koek staander.
  • Koek:
  • Spyseniering: Avianto
  •  Musiek: CH2 en harp was Amarillie Ackerman
Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet: Ons het mekaar ontmoet in Qatar deur my vriendin by n geselligheid in die Movenpick se Piano Bar.
  • Hoe lank het julle mekaar geken: 4 jaar
  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou: Hy het my gevra in die middel van die woestyn by die Banyan tree resort in die resturant.
  • Raad vir toekomsige bruide: Beplanning en tyd is nodig om die perfekte troue te skep. Al die fyn detail is baie belangrik en die trou uitnodigings skep die eerste indruk!
  • Die beste deel van jul troudag: Toe ons uit die kapel loop en almal wag op ons om die konfetti te gooi. Dit was wonderlik om te sien dat almal ons troue net so baie geniet soos ons.
%d bloggers like this: