Maryke & Derrick {koraal, grys en wit}

Persoonlike Inligting:

  • Naam van Bruid: Maryka Ludick
  • Naam Van Bruidegom: Derrick Ludick
  • Datum en Tyd van troue: 29 Maart 2014 16h00
  • Venue/plek van troue: Imperfect Perfection
  • Aantal gaste: 70

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koordineerder: Bruid en Familie
  • Fotograaf: Rdk Photography
  • Bruid en bruidmeisie rokke: Chiqwawa
  • Bruidegom en mans pakke: Markhams
  • Blomme : Love and Grace
  • Dekor: Love and Grace and Me…
  • Koek: Imperfect Perfection
  • Spyseniering: Imperfect Perfection

Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet: Ons het in Matriek ontmoet…Ek het met my beste vriend getrou!
  • Hoe lank het julle mekaar geken: Voor ons troudag was dit 9 jaar
  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom):  By ons huisie met ons fav seekos…ooohhhh en fairy lights
  • Die troue (van a-z): Dit was ‘n awesome daggie saam ons familie en vriende…GETROU, leke geeet, gedans en gekuier*
  • Raad vir toekomsige bruide: Vergeet van dit wat jy nie kan verander nie… Geniet elke oomblik
  • Die beste deel van jul troudag: Die hele daggie!
%d bloggers like this: