Noeleen & Pieter {Rustic Vintage}

 

Persoonlike Inligting:

  • Naam van Bruid: Noeleen
  • Naam Van Bruidegom: Pieter
  • Datum en Tyd van troue: 8 Desember 2012, 16:00
  • Venue/plek van troue: Imperfect Perfection, Pretoria
  • Aantal gaste: 90

 

Diensteverskaffer Inligting:

  • Trou Koordineerder: Bruid en Imperfect Perfection
  • Fotograaf: Miracles Photography
  • Bruid en bruidmeisie rokke: La Sposa (Bridal Manor) en Ma van die bruid
  • Bruidegom se pak: Diaan Daniels
  • Blomme : Bruid en haar goeie feetjies
  • Dekor: Bruid en haar goeie feetjies
  • Koek: Imperfect Perfection
  •  Spyseniering: Imperfect Perfection

 

Oor die bruidspaar:

  • Hoe en waar het julle ontmoet: Iewers op die skoolstoepe .

 

  • Hoe lank het julle mekaar geken: Meer as 10 jaar

 

  • Hoe en waar het hy jou gevra om te trou (of jy vir hom): Ons het ‘n pragtige piekniek in die berge gehad waar hy op sy kniee gegaan het en my die groot vraag gevra het.

 

  • Die troue (van a-z): Ons troue… Rustic Vintage Love… Met 10 verskillende kleure, lap hartjies, kantjies, lyntjies, hesian en lampskerms, vlaggies, proteas, kliprosies en baie liefde .

 

  • Raad vir toekomsige bruide: Dit is jou en manlief se groot dag geniet dit ten volle en neem alles in, want dit vlieg verby! Onthou waaroor die dag eintlik gaan… nie al die fieterjasies nie maar die liefde tussen man en vrou…

 

  • Die beste deel van jul troudag: Daar was so baie beste dele vir my… maar toe ek en manlief hand aan hand na die dominee staan luister en trou aan mekaar beloof, dit was die heel beste deel vir my…