Trou Idees

Ontmoet ons span

๐—›๐—ผ๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ผ๐—ฝ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ฏ๐˜† ๐—ง๐—ฟ๐—ผ๐˜‚ ๐—œ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€?

Oor die jare volg ek nog altyd Trou Idees. 5 jaar terug het ek my eie troue ook beplan met die hulp van Trou Idees. Ek doen al vir die afgelope 5 jaar animasie video uitnodigings vir troues, waar ek die paartjie se liefdesverhaal vat en dit in ‘n animasie omskep. Dit is waar my liefde vir paartjies en troues begin het, elke paartjie se storie is so uniek en dit is werklik mooi om hul liefde vir mekaar te sien.

Ek het ook korporatiewe animasies gedoen vir โ€™n ruk maar het net besef die korporatiewe wereld maak my nie gelukkig nie. My man het nog altyd gese ek moet nog iets doen in troues, maar deur kinders kry het ek nooit daarby uit gekom nie.

Kort na my tweede baba se geboorte het ek die advertensie gesien dat Trou Idees te koop is en toe grap ek net met my man en se, kom ons koop dit! Hy is ‘n besigheidsman en het dadelik die potensiaal gesien, en wel, hier is ons nou!

ย ๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ง๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ๐˜€ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐˜ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜ ๐—ธ๐—น๐—ผ๐—ฝ?

Ek is โ€™n ‘sucker’ vir romanse. My man rol al sy oรซ as hy sien ek is besig om nog ‘n Hallmark romantiese fliek te kyk, haha! Daar is net iets regtig spesiaal van twee mense wat saam hul familie en vriende by mekaar kom en trou aan mekaar beloof voor die Here. โ€™n Rukkie terug het ons โ€™n ‘styled shoot’ gedoen waar die bruid en bruidegom โ€™n rukkie terug getrou het en so gaaf was om vir ons model te kom speel. Toe hulle mekaar in die oรซ kyk was die liefde aansteeklik en daai oomblik is regtig net โ€˜magical’. Dit is sulke oomblikke wat mens laat aanhou wanneer dinge ‘tuff’ raak in die huwelik.

Of jy nou โ€™n klein goedkoop troue of โ€™n duur groot troue hou, elke dame verdien haar spesiale dag en elke dag is uniek en besonders op hul eie manier. Op die ou end van die dag is dit belangriker dat jou huwelik net so mooi of dalk nog mooier is as jou troudag self!

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐˜‚๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ป๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด?

Jy kan my omkoop met een van die beste cappuccinos, ek is (ongelukkig) ‘n koffie snob. Jy sal my ook gereeld vang met โ€™n stuk koek of lindt sjokolade.

๐—›๐—ผ๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ผ๐—ฝ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ฏ๐˜† ๐—ง๐—ฟ๐—ผ๐˜‚ ๐—œ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€?

Ek het eintlik โ€˜n Meestersgraad in Biochemie hahaha maar ek was nog altyd baie passievol oor mense. In my finale jaar van my skripsie opskryf, het ek met die beste man in die hele wรชreld getrou en ek het deeltyds by โ€˜n Lodge gewerk (net om die insanity bietjie af te weer) waar ons nou en dan ook met Troues te doen gehad het. Ek en Suzanne stap al โ€˜n rukkie โ€˜n pad saam. Ons was saam op die PUK en het daar ontmoet. Toe haar eerste dogtertjie nog klein was het ek net deeltyds begin uithelp, en so met tyd het ons eintlik baie goeie vriendinne geword. Ons maak โ€˜n lekker span, ons hou mekaar positief en figure die dinge uit soos ons gaan. Dis vet pret!

๐–๐š๐ญ ๐ข๐ฌ ๐๐ข๐ญ ๐ฏ๐š๐ง ๐“๐ซ๐จ๐ฎ๐ž๐ฌ ๐ฐ๐š๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ก๐š๐ซ๐ญ ๐ฏ๐ข๐ง๐ง๐ข๐ ๐ž๐ซ ๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐ค๐ฅ๐จ๐ฉ?

Ek raak nog altyd kinderlik opgewonde oor troues want dit is vir my SOOOO mooi prentjie van Christus en Sy Bruid (Die Kerk) Hoe Hy Sy lewe vir haar neergele het en hoe sy lewe vir Hom.

So wees lief vir mense, onvoorwaardelik en met jou hele hart, selfs wanneer jy verwerp word. Want Liefde word nie gedefineer deur mense se onvermoั‘ om dit te aanvaar nie. Liefde is afkomstig van โ€˜n Ewige Stroom van Lewende Water, en kan nie vasgevang word deur menslike hande nie.

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐˜‚๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ป๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด?

Ek is ligtelik verslaaf aan kaas en brood. En ek is gek oor tee.

๐—›๐—ผ๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ผ๐—ฝ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ฏ๐˜† ๐—ง๐—ฟ๐—ผ๐˜‚ ๐—œ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€?

‘Ek het aangesluit om te adverteer. Was so paar maande terug voorop die wa en het aangebied om the help om die blad skoon te hou. Dit is ook een van die dienste wat ek as ‘n Virtual Assistant aanbied

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ง๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ๐˜€ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐˜ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜ ๐—ธ๐—น๐—ผ๐—ฝ?

Om te sien hoe bruide mekaar help en ondersteun.

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐˜‚๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ป๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด?

Koffie en so nou en dan Simonsig Gewรผztraminer. Tuisgemaakte Neapolitan Pizza

๐—›๐—ผ๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ผ๐—ฝ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ฏ๐˜† ๐—ง๐—ฟ๐—ผ๐˜‚ ๐—œ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€?

‘n Vriendin het ons “getag” op n post wat iemand opsoek was na n videograaf vir hulle troue toe daar nog net n paar duisend mense op die groep was. Ons kan nie glo hoe groot Trou Idees gegroei het in so kort tyd nie. Dit is maak ons harte warm om te sien hoe bruide mekaar help bepaln aan hulle groot dag!

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ง๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ๐˜€ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐˜ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜ ๐—ธ๐—น๐—ผ๐—ฝ?

Dit is terselfde tyd ‘n groot verantwoordelikheid en spesiale geleentheid om deel te wees van n paartjie se troue en om al die belangrikke oomblikke vas te vang. Een van ons gunsteling oomblikke van n troue is die konfetti na die seremonie – die gevoel van “we did it!” Uiteindelik man en vrou na maande se beplan en opgewondenheid.

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐˜‚๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ป๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด?

Koffie is nommer een op die lysie en ‘n lekker pizza is altyd welkom.

Trou Idees