Trou Idees

Sjampanje Bachelorette Pakket

R250.00

Alles wat jy benodig om die bachelorette mooi te maak!
Jy ontvang die volgende:
1) 8 x Speletjies
2) Uitnodiging – uitprint of elektronies stuur (editable)
3) Belangrike inligting (editable)
3) Welkom bord (editable)
4) Dankie etiket
5) Ronde etiket
6) Soen die toekomstige Mevrou bord
7) 3 x Tema borde
8) 14 x Foto props
9) Vlaggies (A-Z, en -, ë, é, è)

Category: Tag:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sjampanje Bachelorette Pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Trou Idees