Trou Idees

Trou Beplanner

R350.00

Hierdie is jou A-Z troubeplanner propvol wenke en raad!
105 bladsy beplanner beskikbaar in somer, herfs, winter en lente temas. Die tema is slegs die ‘look & feel” van die beplanner en nie ‘n vereiste dat jy ‘n lente beplanner moet koop as jy in die lente trou nie.
Binne is:
Plek vir jou begroting
Aftik lys van als wat beplan/gereël moet word.
RSVP’s en afspraak lys.
Plek vir notas, herhinneringe en om fotos te plak.
Skets van jou trourok.
Troudag en wittebrood Inpak lys.
Troudag skedule en vele meer.
Raad van verskaffer in al die afdeling van troubeplanning. Dekor en blomme, fotograaf en videograaf, huweliksbevestiger, huwelikskontrak, seremoniemeester, DJ, trourok, venue, grimering, hare, spyseniering, vermaak, wittebrood ens.
Verskaffers gee praktiese raad oor hoe om betroubare verskaffers te kies en die regte verskaffer wat gaan voldoen aan JOU behoeftes.
Raad oor hoe om jou gastelys te sny en hoe om met ‘n klein begroting te werk.
Raad oor jou strooimeisies, strooijonkers en hul uitrustings.
Raad oor voorhuwelikse berading.
Jy kry ook ‘n digitale beplanner by om op jou gemak jou begroting, aftik lys en RSVP’s op jou rekenaar te doen.
Hierdie beplanner is nie net ‘n hulpmiddel nie maar ook ‘n mooi aandenking om eendag na toe terug te kyk!
Clear

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Trou Beplanner”

Your email address will not be published. Required fields are marked *