Skoene dilemma

Hallp Julle. Ekt trou 30 Maart en het vir my en my ma skoene aanlyn bestel. Die skoene is ongelukkig te klein … Dis splinternuut en nie ek of my ma het n tree in die skoene gegee nie. Die grootes 35 (ma van die bruid) en 37 (bruidskoene) indien julle daarin belangstel asb inbox my. Beide pare is R600. Dit was nie die moeite werd om terug te stuur en weer doane belasting ens te betaal nie*

%d bloggers like this: