Anelma & CP: ONTMOETING {Regte Bruid}

Ek en CP is tipiese skoolliefdes. Ons het mekaar by ‘n Mnr- en Mej-kompetisie op hoërskool ontmoet. Hy het my Blackberry foon gevat sonder dat ek geweet het en het sy BBM-pin daarin gesit. Ons het dadelik ‘n konneksie gehad en was amper dadelik onskeibaar. Ons was ses jaar in ʼn verhouding toe hy my […]

Lees meer

{Kollig Artikel} Bridal Alchemy

Meer as net trourokke Deur Trou Idees “Wat is nou lekkerder as om ‘n bruid op haar grootste dag soos ‘n prinses te laat lyk?” Die eienaars van Bridal Alchemy in Northriding, Lizette Duncan en Raymond Fritz, het meer as ‘n dekade gelede ‘n brandende begeerte gehad om nie net ‘n werk te hê nie, […]

Lees meer

Clarise & Pieter {Straattroue: Karoostof en eenvoud}

Tema van jou troue: Straattroue: Karoo stof en eenvoud Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Clarise (Haasbroek) Cockeran Naam Van Bruidegom: Pieter Cockeran Datum en Tyd van troue: 14 Oktober 2017 Venue/plek van troue: Hanover: Darlingstraat Aantal gaste: 130 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koördineerder: geen Fotograaf: Organictales (Landi Groenwald) Bruid en bruidmeisie rokke: bruid: Moda Bruidegom en […]

Lees meer

Leandra & Steve {Tuin-tema}

Tema van jou troue: Tuin Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Leandra Naam Van Bruidegom: Steve Datum en Tyd van troue: 25 November 2017 @ 15:00 Venue/plek van troue: Ons eie kerkie, die Nederduitsch Hervormde Kerk JHB-Suid Aantal gaste: 60 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koördineerder: Ons self Fotograaf: Shanelle De Jong Bruid en bruidmeisie rokke: Bruid se […]

Lees meer

Zelda & Richard {Skape, windpompe en pampoene}

Tema van jou troue: Skape, windpompe en pampoene Persoonlike Inligting: – Naam van Bruid: Zelda Beadon – Naam Van Bruidegom: Richard Beadon – Datum en Tyd van troue: 23 September 2017 15:00 – Venue/plek van troue: Klokfontein Wedding & Game Farm in Parys, Vrystaat – Aantal gaste: 85 Diensteverskaffer Inligting: – Trou Koördineerder: Self alles […]

Lees meer

Carmin & Yannick {Boho by die See)

Tema van jou troue: Boho by die See Persoonlike Inligting: · Naam van Bruid: Carmin Arnould (neé van der Merwe) · Naam Van Bruidegom: Yannick Arnould · Datum en Tyd van troue: 24 Junie 2017 @ 16h00 · Venue/plek van troue: Salt Rock Hotel · Aantal gaste: 65 Diensteverskaffer Inligting: · Trou Koördineerder: Geen · […]

Lees meer
Die Troudag Tydlyn 3

Die Troudag Tydlyn

Die tydsbeplanning vir die troudag is baie belangrik! Dit gebeur so vinnig dat ‘n mens vinnig kan agter raak of van iets vergeet, en dit veroorsaak dat die dag gejaagd voel en in chaos verander!   Hier deel ons graag ‘n paar wenke vir die opstel van jou tydlyn en ook wat jy alles moet […]

Lees meer

Wat mans moet weet en doen voor hulle troudag

Daar word altyd ‘n groot ophef van die bruid gemaak maar ons dink min daaraan dat die bruidegom deur net soveel stres gaan tydens die beplanning van sy groot dag.  Min mans wil regtig betrokke wees by AL die beplanning van ‘n troue, maar hulle wil tog deel wees, al sê hulle dit nie altyd […]

Lees meer

{Kollig Artikel}: Silver Star Function Hiring & Event Planning

‘n Hart, ‘n brein en ‘n silwer ster Deur Trou Idees Wanneer iemand hulle eie rol in hulle besigheid as die hart daarvan beskryf, dan weet jy dis nie nét besigheid nie. Maryke Minnaar is die mede-eienaar van Silver Star Function Hiring in Wonderboom, Gauteng. Maryke en haar man Ben het die bestaande besigheid op […]

Lees meer

Pligte van die seremoniemeester

Die seremoniemeester is die man (of vrou) waarop jy die meeste gaan staatmaak op jou troudag! Hy is die kontakpersoon tussen die bruidspaar en die platejoggie, venue, spyseniers, fotograaf en videograaf en help hulle met vrae en versoeke. Wanneer iets verkeerd loop word die seremoniemeester eerste in kennis gestel, waarna hy dan die bruidspaar in […]

Lees meer