Trou Koerantjie 2

Trou Koerantjie

Trou koerantjies is ‘n nuwe moet-hè vir jou troue. Dit verskaf vermaak aan die gaste in die tyd wat die bruidspaar foto’s neem, en dien as die trou program ook! Hiermee die inligting van die goedjies wat jy in jou koerantjie kan sit. Onthou dat dit net ‘n voorstelling is! En dat jy enige iets […]

Lees meer
Chantelle & Eon {Pragtig DIY} 2

Chantelle & Eon {Pragtig DIY}

Persoonlike inligting: Naam van bruid: Chantelle van Zyl Naam van bruidegom: Eon van Zyl Datum en tyd van troue: 6 Augustus 2011 om 15:00 Venue: Ilala Palm in Pretoria (het nou ander naam) Aantal gaste: 63 Diensverskaffer inligting: Trou koordineerder: Chantell Combrinck van Weddings by Bella Fotograaf: Zelna Coetzee van Zelna Photography en Lindi – […]

Lees meer
Lantern Dekor 2

Lantern Dekor

Lanterns lyk  pragtig en is baie bekostigbaar, daarom het dit een van die grootste nuwe trou modes geword.  Lanterns  sal enige venue in ‘n oogwink omskep in ‘n romantiese en kleurvolle atmosfeer. Hier is nog ‘n paar doen-dit-jouself idees met lanterns: Hang strikkies of krale aan die onderkant van die lanterns Plak blommetjies of skoenlappers […]

Lees meer
Annemie en Charles {Tydlose Inspirasie} 2

Annemie en Charles {Tydlose Inspirasie}

Peroonlike Inligting: Naam van Bruid: Annemie van der Merwe Naam Van Bruidegom: Charles van Niekerk Datum en Tyd van troue: 22 Desember, 14h30 Venue/plek van troue: Tramonto, George Aantal gaste: 100 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koordineerder: Pink Sugar Weddings & Cakes Fotograaf: Melanie Maré & Herman Pieters Bruid en bruidmeisie rokke: Bruid: Bride & Co, Bruidsmeisies: […]

Lees meer
Pienk Lemonade 1

Pienk Lemonade

Sonskyn en moeder natuur  is al wat nodig is om hierdie kombuistee tema te laat leef.  Die kleurskema is pienk en geel , en die geur van die geleentheid  is suurlemoen! Dekor is baie eenvoudig –  botteltjies en lee blikkies word gevul met wilde veldblomme. Suurlemoene word in groot glas houers geplaas en helder pienk […]

Lees meer
Hartjie koek 2

Hartjie koek

Hierdie pragtige koek sal die hoogtepunt wees van jou troue, kombuistee of selfs ‘n valenteinsdag verrassing.  En dit is boonop maklik om self te maak! Hier is wat jy benodig: (vermeerder hoeveelhede vir ‘n groter koek) 2 koppies suiker 4 teelepels eierwit 1 eetlepel warm water Gel  voedselkleursel Snybord, waspapier en koekie drukker Stap 1: […]

Lees meer
Uitnodigings in Styl (Deel 1) 2

Uitnodigings in Styl (Deel 1)

  Die uitnodiging is die eerste indruk wat ‘n gas van die troue kry. Daarom is dit baie belangrik om jou uitnodiging stylvol en indrukwekkend te laat lyk. Ons gaan bietjie kyk na die nuwe top modes vir uitnodigings vir 2013.   Die handgetkende uitnodiging – Hierdie uitnodiging gee ‘n baie persoonlike gevoel aan die […]

Lees meer
Gegeurde suiker geskenkies 2

Gegeurde suiker geskenkies

Hierdie gegeurde suiker is so maklik om te maak. Suiker dien ook as ‘n preserveer middel, dus sal die suiker baie lank eetbaar bly.

Lees meer