André en Marlize: DIE PRENTJIE {Regte Bruide}

As ‘n klein dogtertjie was dit my droom om soos ‘n prinses te voel (en te lyk) op my troudag. Ek dink dis maar elke meisie se droom om alles perfek te hê. Vir my is dit nou meer oor die “memories” as oor hoe dit lyk. Ek sal veel eerder ‘n leeftyd se herinneringe […]

Lees meer

{Kollig Artikel}: Janine Pretorius Photography

Net die beste vir haar nuwe vriende Deur Trou Idees Fotograwe neem baie mense af. Daarom is dit verstaanbaar dat hulle verhoudings met kliënte vlietend is. Sodra die finale foto’s gelewer is – die diens afgehandel is – eindig die verhouding ook. Maar nie vir Janine Pretorius nie. “Ek lewer nie net ‘n diens vir […]

Lees meer

Werner & Yolandi {Regte Liefde}

Sy kyk op haar horlosie en besef sy gaan nie die werk klaar kry nie. Haar hande slaan uit in koue sweet. Sy het duur betaal vir vanaand se funksie en sy wil dit nie misloop nie. Sy loer weer na die tyd onder op die rekenaarskerm. “Ek sal nie vandag klaar kry met die […]

Lees meer

André en Marlize: DIE ONTMOETING {Regte Bruide}

Wanneer iemand vra hoe het ons ontmoet, kry ek altyd ‘n glimlag. Ons ontmoeting is iets ongewoon en anders, nie iets wat mens baie van hoor nie, en dit is wat dit vir my so spesiaal maak. Ek is ‘n skaam persoon en maak nie maklik nuwe vriende nie. So het dit gebeur dat ons […]

Lees meer

{Kollig Artikel} Bushveld Pond: Van besigheid tot vriende

Deur Trou Idees In ‘n tyd waar dit vir baie besighede gaan oor kwantiteit in plaas van kwaliteit staan die venue Bushveld Pond (tussen Cullinan en Pretoria in Gauteng) kop en skouers uit. Dit is deesdae baie skaars om ‘n plek te kry waar net een troue per naweek aangebied word. Maar om te verseker […]

Lees meer

Trou Tameletjie {Strooimeisies}

Trou Tameletjie is “bite size” video’s oor al die dramas en scenarios wat hulself by troues afspeel – Shireen Louw en Sue Duminy kyk met ‘n humoristiese oog na die “art” van troue beplan en geen handige raad en idees. Besoek die webwerf by www.shireenlouw.com

Lees meer

Elisma & Gerdus {Sprokiestroue}

  Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Elisma de Klerk Naam Van Bruidegom: Gerdus de Klerk Datum en Tyd van troue: 17 September 2016 Venue/plek van troue: The Venue (tussen Jan Kempdorp en Hartswater) Aantal gaste: Diensteverskaffer Inligting: Huweliksbevestiger: Brenda Myburgh, Bloemfontein Fotograaf: Sonia Small van Kaleidoscope studio, Bloemfontein Videograaf: Francois van Raising Flags, Bloemfontein DJ: […]

Lees meer

Dina-Mari & Calvin {Middeleeue}

Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Dina-Mari Robertson (Bohr) Naam Van Bruidegom: Calvin Robertson Datum en Tyd van troue: 17 Junie 2016 16:30 Venue/plek van troue: Riverside Castle, Pretoria Aantal gaste:40 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koordineerder: Geen Fotograaf: DGR Photography Bruid en bruidmeisie rokke: The Bridal shop Bruidegom en mans pakke: Cargo Kilts Blomme : Geen Dekor: […]

Lees meer

JY, liewe vrou, is mooi!

My liggaam is gedeel in seksies vet… Kyk net hieridie lelike letsel op my lyf! My sproete is te duidelik. Ek het selluliet op my bene. My hare is te krullerig of te dun… Ek is te kort of te lank… Klink dit nie maar bekend nie? Byna elke vrou daar buite kan hoor hoe […]

Lees meer

Nuuste Verloofring Tendense

Wanneer dit kom by verloofringe en troupante het elkeen hul eie smaak en styl waarvan hulle hou.

Lees meer