Twanet & Charles

 

Persoonlike Inligting:

 

  • Naam van Bruid:Twanet
  • Naam Van Bruidegom: Charles
  • Datum en Tyd van troue:15 Feb 2014, 14:00
  • Venue/plek van troue: Wind-Rose Gastehuis Gordonsbaai
  • Aantal gaste: 33

 

Diensteverskaffer Inligting:

 

  • Trou Koordineerder:
  • Fotograaf: N & H Natural Photography Milnerton
  • Bruid en bruidmeisie rokke: Unique Bridal Strand
  • Bruidegom en mans pakke: Exclusive Suit Hire Strand
  • Hare & grimering : Caren Fourie
  • Dekor: Imagine Events en Party Decor Hire Strand
  • Koek: Kim Kallis Exclusive Catering
  • Spyseniering:  Deon Coetzee

 

Oor die bruidspaar:

Ons het in 2010 ontmoet in Benoni, en begin vas uitgaan die 19de Junie 2010, ons het verloof geraak die 13de Julie 2013 en is op 15 Februarie 2014 Getroud. Ons Trou dag was die mooiste en spesiaalste dag van ons lewens. Ons is mekaar se beste vriende!!