Geverifieer
Capture 1.PNG
Capture 1.PNG
Capture 2.PNG
Capture 4.PNG
Capture 5b.PNG
Capture 6.PNG
Capture 9.PNG
Capture 10.PNG
Capture 11.PNG
Capture 12.PNG
Capture 14.PNG
Capture 13.PNG
Capture 7.PNG
Capture 8.PNG
Weltevredenpark, Roodepoort, South Africa
63 Bergkaree Avenue Roodepoort Gauteng 1709 ZA

Annie’s is n tuisgebaseer besigheid en is n Ma en dogter span wat trots is vir ons liefdevol unikie gebakte produkte. Ons het n groot seleksie van geure wat kan enige iemand se mond laat water. Ons het taste boksies om bietjie te help (of veroorsaak meer verwarring) met jou koek en geure keuse vir jou groot dag.

Ons het nie net koeke nie, daar is kaas koeke; macarons; croquembouches; mini soet pasteie, eetbare geskenke en meer. Ons hou vreugde in ons Vegan opsies en enige ander dieet vereiste. Laat ons n bietjie saam werk on jou drome die waarheid te maak<3

 

 



Capture 14.PNG 4 maande gelede
Capture 13.PNG 4 maande gelede
Capture 7.PNG 4 maande gelede
Capture 8.PNG 4 maande gelede
Capture 1.PNG 4 maande gelede
Capture 2.PNG 4 maande gelede
Capture 4.PNG 4 maande gelede
Capture 5b.PNG 4 maande gelede
Capture 6.PNG 4 maande gelede
Capture 9.PNG 4 maande gelede
Capture 10.PNG 4 maande gelede
Capture 11.PNG 4 maande gelede
Capture 12.PNG 4 maande gelede
Wys 13 resultate