Geverifieer
20525269_1196459187164598_1889347491989791013_n.png
Paarl, Western Cape, South Africa
8 Mill Paarl Western Cape 7680 ZA

Ons glo in persoonlike verhoudings met ons verskaffers en ons kliënte. Die gevolg daarvan is goeie spanwerk en ‘n ongelooflike, onvergeetlike troue. Ons weet hoe duur ‘n troue kan raak en daarom fokus ons op die begroting, sodat julle ‘n droom troue kan hê wat binne julle begroting val. Ons doen indiepte navorsing vir elke troue, sodat ons kwaliteit produkte en dienste kan voorsien vir ‘n billike prys.

Ons doen “op-die-dag koordinasie”, sowel as die volle beplanning en koordinasie van die troue. Ons kan ook ‘n pakket skep vir julle spesifieke behoeftes. Verder, doen ons ook decor, stilering en blomme vir bruide met kleiner begrotings.

Kontak ons gerus vir meer inligting en besoek ons webtuiste vir beskrywings van ons dienste en pryse.

20525269_1196459187164598_1889347491989791013_n.png 1 jaar gelede
Wys 1 resultate