Geverifieer
FB logo JPG.jpg
FB logo JPG.jpg
Rochelle Couples-43.JPG
Rochelle Couples-3.JPG
Rochelle Couples-7.JPG
Rochelle Couples-61.JPG
Shelly-8.JPG
Shelly-35.JPG
Shelly-21.JPG
Shelly-81.JPG
Shelly-31.JPG
Shannon-13.JPG
Shannon-17.JPG
Shannon-19.JPG
Vredendal, Western Cape, South Africa
Hoop Street Vredendal Western Cape 8160 ZA

Ek is ‘n fotograaf wat spesialiseer in boudoir fotografie. Dit is my passie om elke vrou mooi te laat voel oor haarself. Ek self het deur die emosionele selfbejammerde houding gegaan van ek is nie mooi nie en het neer gesien op myself. Deur my eie boudoir sessie het ek myself weer gevind. So wil ek ‘n stukkie van my sprankel aan elke liewe dame gee. Die is ook net die gepaste geskenk vir jou aanstaande man om te gee op jul troudag. Kontak my vandag nog vir my pakket pryse. Ek is gebaseer in Vredendal aan die weskus, maar reis so af en toe Kaapstad toe om sessies toe doen. Gee my vandag die kans om jou spesiaal te laat voel van binne tot buite!

Rochelle Couples-7.JPG 1 jaar gelede
Rochelle Couples-61.JPG 1 jaar gelede
Shelly-8.JPG 1 jaar gelede
Shelly-35.JPG 1 jaar gelede
Shelly-21.JPG 1 jaar gelede
Shelly-81.JPG 1 jaar gelede
Shelly-31.JPG 1 jaar gelede
Shannon-13.JPG 1 jaar gelede
Shannon-17.JPG 1 jaar gelede
Shannon-19.JPG 1 jaar gelede
FB logo JPG.jpg 1 jaar gelede
Rochelle Couples-43.JPG 1 jaar gelede
Rochelle Couples-3.JPG 1 jaar gelede
Wys 13 resultate