533 Robert Craib straat/533 January Masilela, Constantia Park Pretoria Gauteng
533 Robert Craib straat/533 January Masilela, Constantia Park Pretoria Gauteng

Ons Dienste sluit in:
Algemene, Kosmetiese en Nood Tandheelkunde
Mondhigiene
Tand Bleiking
Tandheelkundige Implantate(Insluitend sinus lig prosedures)
Mondshirurgie(Insluitend Verstand tand verwydering)
Gesigs estese
Belynings terapie(Volwasse ortodonsie sonder draadjies)
Ons visie is om n gemaklike omgewing te skep vir ons pasiente, en om te verseker dat elkeen waardevol en gerespekteerd voel!