Centurion Centurion
Centurion Centurion Gauteng ZA

Ons spesialiseer in persoonlike items, bv. Sakdoekies met geborduurde boodskappe, Bybel Ring “Kussingkies”, Kousbande, Hoof Bande, Bruid Pantoffels, ‘Confetti’-klokkies en ander trou geskenke. Ons verhuur ook lopers vir die kerk gangetjie. Kontak ons gerus as jy iets spesiaals of anders wil hê – ons is daar om die oordeelkundige bruid te help om haar troue spesiaal te maak