39 Batavia str Krugersdorp Gauteng
39 Batavia str Krugersdorp Gauteng 1739 ZA

Ek is ń professionele DJ “on the move for any event that comes to mind” troues, verjaarsdag partytjies, skool funksies, korporatiewe funksies ens.

Ek lewer my dienste in en rondom Gauteng.

Ond het n groot verskeidenheid van musiek van die vroee 50’s tot en met die nuwe trending musiek.

Ek is gelisensieerd by SAMRO en SAMPRA

Vir meer inligting kontak my gerus