KRUGERSDORP, maar reis graag teen billike tariewe GAUTENG
KRUGERSDORP, maar reis graag teen billike tariewe GAUTENG
(083) 440-5450(083) 440-5450
+27834405450+27834405450

Christelike huwelike – Afrikaans of Engels
Huweliks gesprekke vooraf – doen berading sowel as admin vooraf
Doen ‘n christelike seremonie by die kerk/venue
Reik Huwelik sertifikaat uit OP die troudag
Doen die Registrasie vd huwelik na afloop vd troue