0.50 (1 Resensie)
5 Leyds Straat Rustenburg Noordwes
5 Leyds Straat Rustenburg Noordwes

You’ve spent hours and hours planning your special day — a day like no other.

The emotions, the sounds, the romance… all will be forgotten without some way of going back in time and reliving every moment.

Don’t let your special day go by without a professionally produced video.

– which include, 2 videographers, up to 8 hour’s coverage of your wedding, a highlight dvd, coming soon clip and 4 edited dvds!

Call us today for affordable packages for everyone.

All areas welcome – we cover the whole of South Africa.

Slegste diens, lelik ingedoen
0.5

Ek is vreeslik teleurgesteld in Dream DVD. Ek het Elanie-hulle bespreek vir my troue op 27 Augustus 2016. Ek het vreeslike goeie diens voor die tyd ontvang, spoedige antwoorde op my e-posse ontvang. Hulle het my hele troue afgeneem alles wat ek so graag wou gehad het en jare voor gespaar het om te kan kry. Wou so graag ons troubeloftes op video vasgele gehad het. Was veronderstel om ons DVD in die omgewing van die 9de November 2016 te ontvang na vele e-posse het Elanie gese sy stuur dit net voor Kersfees aan my, toe ek vra vir ‘n tracking nomme toe se sy hulle is klaar met verlof en sy het nie die besonderhede by haar nie. Ek het nooit my pakkie ontvang nie, ek het weer begin e-posse stuur om asseblief net te hoor wat van ons pakkie geword het. Ek het niks terug gehoor nie, tot dusver nog net een e-pos ontvang om te se hulle is in die proses om die besigheid te verkoop en alle kommunikasie is vertraag hulle sal binne 5-7 werksdae terug kom na my toe. Ek het nou nog niks gehoor nie. Wil net so graag he hulle moet my DVD vir my op Dropbox of Google Drive of iets soortgelyk laai sodat ek darem net iets het.

Ek is vreeslik hartseer, ongelukkig en teleurgesteld!

  • You must to post comments
Wys 1 resultate