Ek is afkomstig van ‘n klein dorpie in die Overberg en dit is waar my passie vir Fotografie ontstaan het. Ek is ‘n “natural light” fotograaf wat daarvan hou om natuurlike oomblikke vas te vang in ‘n romantiese en klassieke styl.
Ek is so dankbaar dat ek ‘n pad saam met elke klient kan stap op hulle mees spesiale dag en ‘n produk kan lewer wat hulle virewig kan koester.