Verified
Pretoria, South Africa
976 Arcadia Street Pretoria Gauteng 0007 ZA
Ons is 2 vriendinne met ‘n passie vir alles mooi, insluitend blomme!
Ons is nog redelik nuut in die bedryf, maar ons is beslis nie onkundig nie.
Ons is bereid om enige funksie, klein of groot, aan te pak met alles wat ons het.
Ons pas ook aan by enige begroting, so kontak gerus dan kyk ons hoe ons kan help jou sprokiesdag ‘n waarheid maak.