Ons ontwerp, maak en verkoop pragtige handgemaakte juwele met ‘n tikkie ouwêreldse romantiek maar ook ‘n lekker eklektiese gevoel. Ons vintage foto “lockets” is die ideale bekostigbare bruidsmeisie geskenke. Gemiddelde prys is slegs R100 elk. Sit ‘n persoonlike boodskappie binne in om dit net nog meer spesiaal te maak! 🙂