Geverifieer
Publication1 web3.jpg
Pretoria, Gauteng, South Africa
976 Arcadia Street Pretoria Gauteng 0007 ZA

Wil u graag in die huwelik tree, en u het iemand nodig om dit te voltrek. 

Ek voltrek Slegs Heteroseksuele (Man & Vrou) Huwelik verbintenisse van alle Christelike Denominasies, Interkerklike Christelike groepe, asook paartjies wat aan geen spesifieke kerkgenootskap behoort nie.

Publication1 web3.jpg 1 jaar gelede
Wys 1 resultate