Geverifieer
DSC_6042-2.jpg
Port Elizabeth, South Africa
61 Cape Road Port Elizabeth Eastern Cape 6001 ZA

Irene Louw Photography is ‘n trou- en leefstylfotograaf, gebaseer in die Oos-Kaap. Reis egter graag oor die hele land om bruide se mooiste dag vas te vang! Ek volg ‘n natuurlike, dokumentere styl – my gunsteling foto’s is die wat nie beplan is nie. Besoek gerus my Facebook page of kontak my by [email protected] vir meer inligting oor beskikbare pakkette.

DSC_6042-2.jpg 2 maande gelede
Wys 1 resultate