Somerset Wes/Malmesbury Wes-Kaap
(084) 804-0225(084) 804-0225
+27848040225+27848040225

Ek bied ‘n professionele diens om jou groot dag perfek te maak! Dit is tog elke bruid se droom om die mooiste te voel en te lyk op dié dag. Ek spesialiseer in “bridal makeup” asook “hair styling”. Ek is beskikbaar regoor die Wes-Kaap. Kontak my gerus of gaan sien my Facebook blad vir meer inligting en foto’s (Jacobi Professional Makeup Artist & Hair Stylist)