Jamie Jonk Photography is ‘n gerigestreerde man en vrou fotografie besigheid. Jamie Jonk het fotografie in Amerika geswot en gewerk as fotograaf en besluit om terug te keer Suid Afrika toe waar hy Yolandie Jonk ontmoet het, ook ‘n fotograaf. Jamie het 10 jaar se professionele ondervinding in die industrie en Yolandie het 8 jaar ondervinding. Jamie is ook meer as 15 jaar ‘n graphic designer en digital artist. Saam kombineer hul kennins en kreatiwiteit en strewe daarna om vir die bruidspaar tydlose en romantiese foto’s te gee; terselfde tyd maak hul seker dat alle detail van die dag afgeneem word sodat die bruidspaar met nostalgie kan terug kyk na hul trou dag. Indien jy opsoek is na kwaliteit, kreatiwiteit en ‘n wye verskeidenheid van foto’s, kontak ons gerus. Ons sien uit om van julle te hoor!
Verified
Krugersdorp, Gauteng, South Africa
13 Topaas Crescent Krugersdorp Gauteng 1739 ZA