Geverifieer
256 Boshoff Street, Pretoria, South Africa
256 Boshoff Street Pretoria Gauteng 0181 ZA

JasmineFDS is ‘n modeontwerp maatskappy wat spesialiseer in die ontwerp en maak van jou droom trourok, bridesmaids rokke of moeder van die bruid/bruidegom.  Ons werk saam met ons kliënte om seker te maak hulle kry presies wat hulle soek.  Ons werk ook volgens ons kliënte budgets, so ons sal nooit vir jou ‘n rok ontwerp wat bo jou budget is die.  Ons gee eerder raad oor watje tipe designs en materiaal gaan werk binne jou budget.  Ons sien uit om jou te ontmoet en om deel te wees van jou droom dag!

Business ProfilePic.png 2 jare gelede deur Eloïse Marais
Wys 1 resultate