Geverifieer
Logo
Pretoria, Gauteng, South Africa
976 Arcadia Street Pretoria Gauteng 0007 ZA

Het hy die GROOT VRAAG gevra?

Was jou antwoord JA?

Indien so, nou kom die groot reelings tref.

Ons span hier by Lemon Square Design help jou graag om daardie mooi uitnodiging te skep.

Stuur ons jou idee/s en ons doen die ontwerp vir jou.

Ons het ook ons trou pakette beskikbaar vir die Bruid, wat die volgende insluit:

• Uitnodiging

• Onthou die Datum

• Tafel Plasing

• Tafel Nommers

• Dankie se Kaartjies

• Spyskaart

• Kerk Blaaitjie

Skakel ons gerus vandag vir n kwotasie op ons pakette.

Die uit druk van die bogenoemde  kan ons jou verwys na ons fantasties drukkers toe wat spog met nog beter pryse.

[email protected]

 

gallery-2014-01-31-aWRmof81rXMdnskvxsbi.jpg 1 jaar gelede deur Michelle van den Berg
prepossessing-modern-wedding-invites-as-an-extra-ideas-about-how-to-make-attractive-Wedding-invitation-6920167.jpg 1 jaar gelede deur Michelle van den Berg
5daf915f2435fb0450300e8eb3fffca9.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
93d163a2fe792f27656cd1b0b004dc3f.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
9d2e3abd82a332bcf32f1f93606a417b.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
mason_jars_lights_rustic_wood_lace_bridal_shower_card-r6f20795367794a53b5145c058b3e062b_zkrqe_324.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
white-foil-wedding-invitations.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
17191643_710423612471248_8880610441150624134_o.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
17635125_723322977847978_422717536047638362_o.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
wedding-menu-bamboo-1024x680.jpg 2 jare gelede deur Michelle van den Berg
Wedding Special.jpg 1 jaar gelede deur Michelle van den Berg
tumblr_lx3f8606ds1r8nn4ro2_1280.jpg 1 jaar gelede deur Michelle van den Berg
Unique-Seating-Chart-Ideas-Bridal-Musings-Wedding-Blog-41.jpg 1 jaar gelede deur Michelle van den Berg
e2292bda8e68f245dd698179e462cd7f.jpg 1 jaar gelede deur Michelle van den Berg
Wys 15 resultate