Melles Drive 25, Eldopark Centurion Pretoria
Melles Drive 25, Eldopark Centurion Gauteng 0166 ZA

In ‘n kort beskrywing: ek is ‘n jong dame wat spesialiseer in eiendom-, leefstyl-, en produk fotografie. Ek doen verskeie universele style van fotografie, en is trots om te sê ek is absoluut mal oor elke aspek daarvan.

Ek neem, “couples”, Matriekafskeid, Verlowings, Troues, “Maternity”, “Newborn”, “Real state”, argitektuur, voedsel, produkte, juwele, en nog meer, fotos. Dit gee my die vryheid tot kreatiwiteit en net elke dag meer-en-meer nuwe idees!

My fotografie laat my toe om ‘n verhouding met my kliënte op te bou in hulle persoonlike (Leefstyl Fotografie) en besigheids (produk en eiendom) lewe deur ‘n pad saam iedere en elk te stap. Dus hoef jy nooit weer rond te soek om verskillende fotograwe te kry om verskillende mylpale in jou lewe te verteenwoordig nie. Ek is ‘n “all in one” pakket!