Edgemead Kaapstad Weskaap
Edgemead Cape Town Western Cape 7441 ZA

Ek woon in die Noordelike Voorstede van Kaapstad en is ‘n betroubare fotograaf wat glo in dienslewering. Fotografie is my passie of dit nou troues of families is wat ek afneem.
Ek doen die volgende tipe fotografie: troues, families, matriekafskeid, verlowings ens.
My trou pakkette begin by R3000 en ons kan dit aanpas soos wat jy verkies.
Afbetaling reelings beskikbaar op versoek.