Noordheuwel ext 4 Krugersdorp Gauteng
Noordheuwel ext 4 Krugersdorp Gauteng 1739 ZA

Is jy opsoek na iemand wat die emosie van jou groot dag kan vasvang en laat voortleef? Sodat elke keer wat jy weer na jou fotos of video kyk voel dit asof jy weer daardie dag se emosies beleef? Dan is ons die mense vir jou. Kontak ons vandag nog.