De Oude Muragie, h/v Braam Pretorius en Veronica Strate, Magalieskruin Pretoria Gauteng
De Oude Muragie, h/v Braam Pretorius en Veronica Strate, Magalieskruin Pretoria Gauteng

Magalieskruin Kombuis is n tradisionele Suid-Afrikaanse “plaaskombuis” styl restaurant en “venue” in Magalieskruin, Pretoria. Ons restaurant is ideal vir klein, intieme troues van tot 50 gaste. Ons aanbieding is nuut, en eg-plaaslik.