Geverifieer
photobooth.jpg
26 Da Vinci St, Reyno Ridge, Emalahleni, 1049, South Africa
26 Da Vinci Street Emalahleni Mpumalanga 1049 ZA

My Besigheid het ontstaan deur ‘n passie vir mooi goed.  Ek het lank en hard gewerk, maar my droom het waar geword.

Ek maak graag uitnodigings, enige stationary wat jy benodig vir jou troue as ons dit nie self doen nie help ons jou om die heel beste verskaffer te kry om jou te help.

Ek doen ook lasercutting, dit behels so baie ek kan dit nie eers alles opnoem nie.  As ek jou kan help met ‘n kwotasie, kontak my gerus.  Ek kan nie wag om van jou te hoor nie.

Ons het ook ‘n Photobooth wat ons uitverhuur teen bilike pryse.

Blessings,

Nicolene

photobooth.jpg 1 jaar gelede
Wys 1 resultate