Glover Avenue Centurion Gauteng
Glover Avenue Centurion Gauteng 0157 ZA

Met al die ander beplanning het mens definitief nie nodig om te bekommer oor die fotograaf nie. Dis waar ons inkom en jou dag vasvang op kamera, aangesien dit al is wat jy na die tyd gan he.

* Ons is altyd twee fotograwe wat neem, om elke hoek en kant van jou troue vas te vang.
* Ons het ook ‘n “photobooth” of “kiekiehoekie” beskikbaar